Bibi kanselleer amptelike besoek aan VSA Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, het twee van sy topraadgewers se beplande besoek aan Amerika afgestel. Dit volg nadat Amerika nie ʼn besluit van die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad geveto het nie, maar eerder buite stemming gebly het. Die resolusie eis ʼn onmiddellike skietstilstand in Gaza tydens die...
Tag: Amptelike
So moet jy maak met amptelike motorstoete
So moet jy maak met amptelike motorstoete Duisende roubeklaers en vele buitelandse hooggeplaastes word hierdie week in Namibië verwag om die amptelike herdenking en begrafnis van president Hage Geingob by te woon. Die gedenkdiens sal Saterdag gehou word, terwyl die staatsbegrafnis Sondag sal plaasvind. Adam Eiseb, die adjunkhoof van die Windhoek Stadspolisie, verduidelik die reëls...
Man vas na hy by amptelike konvooi indruk
Man vas na hy by amptelike konvooi indruk Polisie in Gauteng het ʼn 57-jarige man in hegtenis geneem wat volgens berigte ingemeng het by ’n motorkonvooi van ʼn buitelandse hooggeplaaste wat gister op pad was na die Lanseria Internasionale Lughawe. Die polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê verkeersbeamptes en polisielede wat die hooggeplaaste vergesel het, het die...
Gebaretaal sal amptelike taal word
Gebaretaal sal amptelike taal word Die erkenning van Namibiese gebaretaal as ‘n amptelike landstaal het in die Nasionale Vergadering ter sprake gekom nadat die minister van gestremdheidsake, Alexia Manombe-Ncube, ‘n mosie daaroor ingedien het. Ncube het kommentaar gelewer oor die aangeleentheid en bygevoeg dat ‘n meerderheid wetgewers die mosie ondersteun het. Sodra gebaretaal goedgekeur is,...
Amptelike herdinkingsdiens vir Ahtisaari – Kosmos 94.1
Amptelike herdinkingsdiens vir Ahtisaari Die informasie-ministerie kondig aan dat die amptelike herdinkingsdiens van die ontslape voormalige president van Finland, Martti Ahtisaari, môre in die parlementstuine in Windhoek sal plaasvind. Ahtisaari is op 16 Oktober in Helsinki, Finland in die ouderdom van 86 oorlede. Hy is welbekend in Namibië nadat hy as spesiale verteenwoordiger van die...
Derna: Amptelike ondersoek van stapel gestuur
Derna: Amptelike ondersoek van stapel gestuur Die hoofaanklaer van Libië stel ondersoek in na die ineenstorting van twee damme in die oostelike hawestad Derna. Dit het ‘n vinnig-bewegende waterstortvloed tot gevolg gehad wat duisende mense se dood veroorsaak het en die stad grootliks verwoes het. Daar word berig plaaslike owerhede, vorige regerings en die toekenning van die damme se onderhoudsbegrotings sal onder...