Amunime sê NEFF laat Amushelelo in die steek Die arbeidsaktivis en Namibiese Ekonomiese Vryheidsvegters-lid Michael Amushelelo, wat agter tralies sit nadat hy op Onafhanklikheidsdag gearresteer is by ‘n protesoptog teen jeug-werkloosheid, is deur sy party in die steek gelaat, volgens mede-aktivis Simon Amunime. Amushelo is borgtog geweier omdat hy ‘n hofbevel oor borg in ‘n...
November 15, 2024