Tag: ANCregering

Home ANCregering
ANC-regering moet geestesgesondheid prioritiseer – Kosmos 94.1
Post

ANC-regering moet geestesgesondheid prioritiseer – Kosmos 94.1

ANC-regering moet geestesgesondheid prioritiseer Die MANCOSA Gesondheidsorgskool sê Suid-Afrika moet sy fokus verskerp wanneer dit kom by die aanspreek van geestesgesondheidskwessies as hy in hom ooreenstemming met die globale benadering tot die onderwerp wil bring. In die jaarlikse Wêreldwye Geestestoestandverslag van Sapien Labs, wat in Maart 2022 uitgegee is, word Suid-Afrika as een van die...

ANC-regering neem kennis van biodiversiteitsekonomie
Post

ANC-regering neem kennis van biodiversiteitsekonomie

ANC-regering neem kennis van biodiversiteitsekonomie Die buurland se omgewingsminister, Barbara Creecy, sê die regering werk hard om beleidsekerheid en ʼn sterk beleidsbasis vir die bewaring van biodiversiteit te verskaf. Die Kabinet het onlangs kennis geneem van die Nasionale Biodiversiteit-ekonomiestrategie. Creecy het die eerste Biodiversiteitsekonomie- en -beleggingsindaba toegespreek. Sy sê die strategie is daarop gemik om...

Winde het kommer oor ANC-regering se besnoeiings
Post

Winde het kommer oor ANC-regering se besnoeiings

Winde het kommer oor ANC-regering se besnoeiings Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê terwyl provinsies se begrotings gesny en dienslewering bedreig word, hou die nasionale regering steeds vol om nuttelose reddingsboeie uit te deel aan wanfunksionele staatsondernemings Die provinsiale regering het ‘n dispuut met die nasionale regering verklaar en sê die begrotingsbesnoeiings laat hom met...

ANC-regering is geboelie – Kosmos 94.1
Post

ANC-regering is geboelie – Kosmos 94.1

Covid-spuite: ANC-regering is geboelie Die Health Justice Initiative sê farmaseutiese maatskappye het Suid-Afrika gyselaar gehou oor Covid-19-entstowwe en die land gedwing om te veel daarvoor te betaal. Die drukgroep het kontrakte vir Covid-19-entstowwe bekend gemaak wat voorheen geheim gehou is. Dit volg nadat die groep ʼn regsgeding gewen het wat die regering dwing om kontrakte...