Sommige riviere styg, ander sak Die Kunenerivier by Ruacana het gestyg en ‘n vloei van 414,5 kubieke meter per sekonde is aangeteken, volgens die nuutste vloedverslag van die Namibië Hidrologiese Diens. Dit is heelwat hoër as die vloei van sowat 358 kubieke meter per sekonde ‘n week gelede, en meer as vier keer die vloei...
Tag: ander
Idee dat ek ‘n ander land sal aanval is snert – Putin
Idee dat ek ‘n ander land sal aanval is snert – Putin Rusland se president Vladimir Putin sê hy het geen planne om enige Navo-lidland aan te val nie maar, as die Weste F-16-vegvliegtuie aan Oekraïne verskaf, sal hulle deur Russiese magte afgeskiet word. Rusland se inval in die Oekraïne in Februarie 2022 het die...
Borg in verkragtingsaak geweier, verdagte is reeds op borg vir ander verkragting
Borg in verkragtingsaak geweier, verdagte is reeds op borg vir ander verkragting Die Outapi-landdroshof het borg aan ‘n 38-jarige veewagter, Bonifatius Mbwale geweier na hy vandag verskyn het op klagte van die verkragting van ‘n vyf-jarige meisie. Die kind was by ‘n familiewoning toe hy daar verbybeweeg met die diere. Die rede vir weiering van...
Kunene vloei uiters sterk, ander riviere bestendig
Kunene vloei uiters sterk, ander riviere bestendig Die Kunenerivier bruis tans by Ruacana verby en het vanoggend ‘n allemintige vloei van 558,5 kubieke meter per sekonde aangeteken. Verlede jaar hierdie tyd het die rivier teen 145,9 gevloei, volgens die nuutste vloedverslag van die Namibië Hidrologiese Dienste. Die ander noordelike viere vloei bestendig en die watervlak...
SA lemoene nou by twee ander hawens uitgevoer
SA lemoene nou by twee ander hawens uitgevoer Die Sitruskwekersvereniging van Suider-Afrika het die globale skeepsvaart-onderneming Hapag-Lloyd verwelkom as die nuwe sitrusuitvoerdiens vanaf die hawens van Durban en Gqeberha van einde Mei tot September. Die diens is ‘n verligting te midde van onlangse verskepingsuitdagings, insluitend prysstygings as gevolg van aanvalle op vaartuie in die Rooi...
Swapo-leierskapskongres – daar sal ander aanspraakmakers ook wees – kenner
Swapo-leierskapskongres – daar sal ander aanspraakmakers ook wees – kenner Die plaaslike politieke wetenskaplike, Rui Tyitende, is van mening die adjunk-president, Netumbo Nandi-Ndaitwah, kan wen as sy aan die komende verkiesing deelneem. Sy standpunt volg nadat Swapo aangekondig het hulle moet vergader om ‘n voorkeur-presidentskandidaat en vise-president te kies ná die afsterwe van president Hage...
Diere sien die wêreld in ander kleure as mense, onthul ‘n nuwe kamera
Diere sien die wêreld in ander kleure as mense, onthul ‘n nuwe kamera Baie diere, insluitend bye, voëls en selfs soogdiere soos rendiere en muise kan ultraviolet lig waarneem. Die gebrek aan UV-sensitiwiteit by mense is meer ‘n uitsondering as die reël. Aan die ander kant van die sigbare lig-spektrum het menslike oë reseptore wat...
‘Geestesongestelde’ pasiënt beseer glo ander pasiënt ernstig
‘Geestesongestelde’ pasiënt beseer glo ander pasiënt ernstig Die polisie in die Oshikoto-streek ondersoek ‘n saak van aanranding met die doel om ernstig te beseer nadat ’n pasiënt na bewering deur ‘n ander pasiënt by die Omuthiya-hospitaal aangeval is. Die voorval het glo op 29 Desember plaasgevind, maar is eers onlangs by die polisie aangemeld. Die...
Moenie ander mense seermaak nie, sê aktivis
Moenie ander mense seermaak nie, sê aktivis Geweld teen vroue en meisies is een van die wêreld se mees algemene menseregteskendings, wat telke male elke dag in elke uithoek van die wêreld plaasvind. Wêreldwyd word byna 1 uit 3, of 30 persent van vroue onderwerp aan fisieke en/of seksuele geweld. Die probleem is ook algemeen...
EU-leiers het ander prioriteite as net Oekraïne
EU-leiers het ander prioriteite as net Oekraïne Leiers van die Europese Unie kom byeen in Brussel en op die agenda is die Oekraïne. Die lande het oorweldigend gestem dat die land by die EU kan aansluit maar, leiers is verdeeld oor befondsing en bystand aan die land in sy stryd teen Rusland. ‘n Amerikaanse kenner...