Tag: anders

Home anders
Windhoek se water sal anders lyk, ruik en proe
Post

Windhoek se water sal anders lyk, ruik en proe

Windhoek se water sal anders lyk, ruik en proe Die Stad Windhoek sê met die waterskaarste benut hy nou sy boorgate om aan vraag te voldoen en daarom sal die water se kleur, geur en smaak geraak word. Die Stad sê daar is geen risiko’s aan die water verbonde nie en dit is veilig vir...

Sommige sê goud sal verswak, anders meen dis anders om
Post

Sommige sê goud sal verswak, anders meen dis anders om

Sommige sê goud sal verswak, anders meen dis anders om Die goudprys is tans rondom 2 020 Amerikaanse dollar per fynons maar, kenners meen die edelmetaal staan gereed om sy grootste verliese in ses weke aan te teken. Die rede daarvoor is die Amerikaanse Federale Reserwebank se aankondigings dat rentekoerse nie vinnig sal daal nie....

Gaza-hospitale: Kirby sê Biden het iets anders bedoel
Post

Gaza-hospitale: Kirby sê Biden het iets anders bedoel

Gaza-hospitale: Kirby sê Biden het iets anders bedoel Die koördineerder van die Withuis se sekerheidsraad John Kirby sê aanmerkings deur president Joe Biden dat hospitale in Gaza beskerm moet word, eintlik beteken dat Israel se weermag sukkel omdat Hamas agter die burgerlikes skuil. Hy het met die Amerikaanse media gepraat en Biden se aanmerkings so...

Zim-opposisie het tot môre om te kla, anders gaan uitnodigings vir inhuldiging uit – Kosmos 94.1
Post

Zim-opposisie het tot môre om te kla, anders gaan uitnodigings vir inhuldiging uit – Kosmos 94.1

Zim-opposisie het tot môre om te kla, anders gaan uitnodigings vir inhuldiging uit Uitnodigings sal binnekort na streeks- en internasionale staatshoofde gestuur word vir Zimbabwiese president Emmerson Mnangagwa se inhuldiging vir ‘n tweede termyn. Die seremonie sal na verwagting volgende week plaasvind, as daar geen hindernisse deur die opposisie is nie. Vanaf die dag van...

Wat anders kan ons van Geingob verwag? – Kosmos 94.1
Post

Wat anders kan ons van Geingob verwag? – Kosmos 94.1

Nuwe motors vir GRN: Wat anders kan ons van Geingob verwag? Reaksie word ontvang op die ommekeer van die Namibiese regering op die moratorium op die aankoop van nuwe voertuie. President Hage Geingob het wyd lof uitgelok toe hy in Mei 2020 die moratorium aangekondig het. Dit is stelselmatig afgetakel met kleiner aankope tot vanjaar,...