Tag: Andy

Home Andy
Andy Murray weer buite aksie
Post

Andy Murray weer buite aksie

Andy Murray weer buite aksie Tennis: Die driemalige Grand Slam-kampioen, Andy Murray, sê hy gaan ʼn tyd lank buite aksie wees. Hy het Sondag sy enkel-ligament geskeur tydens sy nederlaag teen Tomas Machac op die Miami Ope. Die 36-jarige speler sê hy sal ʼn enkelspesialis gaan sien om vas te stel wat die volgende stappe...

Andy Murray sê sy tyd op die baan is min
Post

Andy Murray sê sy tyd op die baan is min

Andy Murray sê sy tyd op die baan is min Die driemalige Grand Slam-kampioen, Andy Murray, het bespiegel dat sy loopbaan as tennisspeler nog net ʼn paar maande kan duur. Die Brit wat aanvanklik ʼn stel agter was, het teruggeveg en die Kanadees Denis Shapovalov met 4-6, 7-6 en 6-3 verslaan in die eerste ronde...

Andy Murray sê dis sy laaste Aussie Ope
Post

Andy Murray sê dis sy laaste Aussie Ope

Andy Murray sê dis sy laaste Aussie Ope Die voormalige wêreld nommer een, Andy Murray, sê hy het heel waarskynlik in sy laaste Australiese Ope gespeel. Die Skot is in Melbourne in skoon stelle uitgeskakel deur Tomas Martin Etcheverry van Argentinië, en het met 4-6, 2-6, 2-6 verloor. Die 36-jarige Murray het tussen 2012 en...

Taylor Fritz teen Andy Murray in Citi Ope – Kosmos 94.1
Post

Taylor Fritz teen Andy Murray in Citi Ope – Kosmos 94.1

Tennis: Taylor Fritz teen Andy Murray in Citi Ope Tennis: Die topgekeurde Taylor Fritz van Amerika wat sy derde titel van die seisoen wil opraap, is deur na die Citi Ope in Washington se laaste 16. Hy het sy landgenoot Zachary Svajda met 6-3 en 6-3 verslaan en daarmee hierdie seisoen 17 van sy 20...

Tsitsipas boender Andy Murray uit Wimbledon – Kosmos 94.1
Post

Tsitsipas boender Andy Murray uit Wimbledon – Kosmos 94.1

Tennis: Tsitsipas boender Andy Murray uit Wimbledon Tennis: Andy Murray is uit Wimbledon na Stefanos Tsitispas met  ‘n agterstand van twee stelle teen een teruggeveg het om ‘n twee daagse epiese stryd te wen. Die 36-jarige Brit het laat Donderdagaand nog een stel nodig gehad om die derde ronde te haal, toe die wedstryd opgeskort...