Anti-apartheidsaktivis is dood gemartel, bevind hoërhof Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het bevind die anti-apartheidsaktivis, Imam Abdullah Haron, is tot die dood gemartel en het nie van trappe afgeval soos die apartheidspolisie in 1970 beweer het nie. Regter Daniel Thulare het beslis Haron was ‘n slagoffer van marteling deur die Sekerheidstak omdat hy teen apartheid gekant was....
November 15, 2024