Tag: antibiotikamisbruik

Home antibiotikamisbruik
Waak teen antibiotika-misbruik – Kosmos 94.1
Post

Waak teen antibiotika-misbruik – Kosmos 94.1

Waak teen antibiotika-misbruik Die Gautengse Departement van Gesondheid doen ‘n beroep op die publiek om die misbruik van antibiotika te vermy, aangesien dit tot ‘n weerstand kan lei. Dit volg terwyl Wêreld Antimikrobiese Bewusmakingsweek waargeneem word. Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê antimikrobiese weerstand hou ‘n bedreiging in omdat dit moeiliker is om infeksie te behandel en die...