Anti-LGBTQ-groep ruk op na parlement vandag Die Stop Homosexuality and Same Sex Marriages-komitee sal oor die volgende drie dae, terwyl die parlement in sitting is, na die Tintenpalast in die hoofstad opruk. Die wetsontwerp in die verband, wat deur Swapo-LP Jerry Ekandjo ter tafel gelê is, word volgens berigte die week bespreek. Die wetsontwerp definieer...
December 30, 2024