Tag: antwoorde

Home antwoorde
Ramaphosa moet vandag antwoorde gee
Post

Ramaphosa moet vandag antwoorde gee

Ramaphosa moet vandag antwoorde gee President Cyril Ramaphosa sal vandag vrae beantwoord in die Nasionale Vergadering. Die president se verskyning sal ingevolge sy verpligting volgens parlementêre reëls, die vierde termyn van die parlementêre programsiklus voltooi. Die president se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê Ramaphosa sien daarna uit om oor kritieke kwessies met die Nasionale Vergadering in...

Numsa soek antwoorde oor SAL-transaksie
Post

Numsa soek antwoorde oor SAL-transaksie

Numsa soek antwoorde oor SAL-transaksie Die Suid-Afrikaanse metaalwerkersvakbond Numsa vra die Spesiale Ondersoekeenheid moet ‘n diepte-ondersoek doen na die mislukte ooreenkoms tussen die Suid-Afrikaanse Lugdiens en die Takatso-konsortium. Die minister van Openbare Ondernemings, Pravin Gordhan, het Woensdag aangekondig die ooreenkoms om 51-persent van die SAL aan Takatso te verkoop, is van die baan, en onderhandelings...

Endjala vasbeslote om antwoorde te kry oor boek-tekorte
Post

Endjala vasbeslote om antwoorde te kry oor boek-tekorte

Endjala vasbeslote om antwoorde te kry oor boek-tekorte Die gebrek aan hand- en skryfboeke by skole in die Omusati-streek bly in die nuus. Die streek se goewerneur, Erginus Endjala, het die kwessie eerste uitgelig. Die uitvoerende direkteur in die onderwysministerie, Sanet Steenkamp, sê die streek se onderwysdirektoraat is reeds in Junie verlede jaar befonds daarvoor...

Meer vrae as antwoorde in Nampol Okh-vyf-saak
Post

Meer vrae as antwoorde in Nampol Okh-vyf-saak

Meer vrae as antwoorde in Nampol Okh-vyf-saak Die Namibiese polisie het ‘n lang verklaring uitgereik en verskeie kwessies wat in die openbaar bespreek word, aangespreek. In verband met aantygings rakende die 2023-skietdood van die Okahandja-vyf, sê die mag dat die sesde verdagte wat weggekom het, reeds opgespoor is en sy verklaring is geneem, wat die...

Beukes-skorsing: Nampu soek antwoorde – Kosmos 94.1
Post

Beukes-skorsing: Nampu soek antwoorde – Kosmos 94.1

Beukes-skorsing: Nampu soek antwoorde Die Namibiese mediawerkers-vakbond, Nampu, eis deursigtigheid in verband met die skorsing van Jonathan Beukes, die besturende redakteur by die New Era koerant. Die vakbond sê New Era moet verduidelik hoe Beukes geskors is en of enige stappe geneem gaan word. Beukes is Maandag geskors, blykbaar as gevolg van sy hoof artikel waar hy...

VF+ boos oor louwarm antwoorde van Mashatile oor plaasmoorde – Kosmos 94.1
Post

VF+ boos oor louwarm antwoorde van Mashatile oor plaasmoorde – Kosmos 94.1

VF+ boos oor louwarm antwoorde van Mashatile oor plaasmoorde Die Vryheidsfront Plus is omgekrap oor adjunkpresident Paul Mashatile se vae beloftes om die kommerwekkende plaasaanvalle aan te spreek. Volgens die statistieke van die landbouliggaam, TLU, was daar vanjaar 104 aanvalle en 32 moorde. Human Rights Watch het ook kennis geneem van die regering se gebrek...

Namibiese Logistieke Vereniging soek antwoorde op HKIA-kwessie – Kosmos 94.1
Post

Namibiese Logistieke Vereniging soek antwoorde op HKIA-kwessie – Kosmos 94.1

Namibiese Logistieke Vereniging soek antwoorde op HKIA-kwessie Die Namibiese Logistieke Vereniging het ‘n brief aan die uitvoerende direkteur van die Namibiese Burgerlike Lugvaart-owerheid, Toska Sem, gestuur ná die uitsetting van Menzies Aviation die naweek by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe en oorname van Paragon Aviation.  Volgens die sekretaris-generaal van die vereniging, Harald Schmidt staar lede...

Bosa soek antwoorde oor Cyril se vertroulike hofvoorlegging oor Putin – Kosmos 94.1
Post

Bosa soek antwoorde oor Cyril se vertroulike hofvoorlegging oor Putin – Kosmos 94.1

Bosa soek antwoorde oor Cyril se vertroulike hofvoorlegging oor Putin Build One South Africa het versoek President Cyril Ramaphosa se vertroulike hofvoorlegging oor die Russiese President, Vladimir Putin, moet openbaar gemaak word. Volgens Bosa het die regering ‘n wetlike verpligting om Putin in hegtenis te neem as hy volgende maand die Brics-beraad bywoon weens ‘n...