Hage is verkeerd oor apartheid en volksmoord – PDM President Hage Geingob het verlede week in Parys gesê die apartheidsregime van Suid-Afrika, waarteen Swapo geveg het, is ‘erger’ as die volksmoord wat Duitsland teen die Nama- en Ovaherero-etniese groepe gepleeg het. Geingob het gemeen dat Suid-Afrika se optrede tydens apartheid ernstiger was. Die leier van...
Tag: apartheid
Dis wanbestuur, nie apartheid nie
Dis wanbestuur, nie apartheid nie Apartheid het weer die skuld gekry vir Namibië se uitdagings. President Hage Geingob het in sy aanbieding by die Volhoubare Ontwikkelingsberaad by die 78ste sitting van die Verenigde Nasies die land se klassifikasie as ‘n hoë middel-inkomste land aangespreek en gesê dat dit nie die koloniale ongeregtighede in Namibië weerspieël...
Reaksie op Geingob wat (weer) apartheid blameer
Reaksie op Geingob wat (weer) apartheid blameer President Hage Geingob het in sy aanbieding by die Volhoubare Ontwikkelingsberaad by die 78ste sitting van die Verenigde Nasies die land se klassifikasie as ‘n hoë middel-inkomste land aangespreek. Om die klein bevolking en die land se BBP te neem, en dan ‘n per capita-inkomste te bereik wat...
Almal blameer almal, ook apartheid – Kosmos 94.1
Jhb-brand: Almal blameer almal, ook apartheid Die Instituut vir Maatskaplik-Ekonomiese Regte in die buurland beskuldig die ANC-regering van nalatigheid om die kwessie van verwaarloosde geboue en onvoldoende skuilings in Johannesburg die hoof te bied. Dit kom na die minister van maatskaplike ontwikkeling, Lindiwe Zulu, apartheid vir die dodelik brand blammer het. Nkosinathi Sithole van die...
Anti-gay marriages bill same as apartheid laws, lawyer says
Experienced lawyer Richard Metcalfe has compared anti-same sex marriages bills presently on their way to Namibia’s executive as the same as discriminatory laws passed under the apartheid system. Metcalfe has called for tolerance, saying that the bills against the recognition of same-sex marriage take Namibia back to pre-independence hatred, division and discrimination. The bills were...