Dennis Noa gaan appelleer Dennis Noa, wat verlede week agt jaar tronk toe gestuur is vir verkragting gaan appelleer teen sy skuldigbevinding. Die mosie daarvoor is reeds by die hof in Katutura ingedien. Noa is op 22 Januarie skuldig bevind aan die verkragting van ‘n manlike breinbeseerde pasiënt by die Katutura-staatshospital waar hy ‘n leerling...
Tag: appelleer
Everton appelleer suksesvol – Kosmos 94.1
Everton appelleer suksesvol Everton se 10 punte wat afgetrek is omdat hy die Premierliga se winsgewendheid- en volhoubaarheidsreëls oortree het, is ná hulle appèl tot ses verminder. Die Engelse klub is in November verlede jaar gestraf nadat bevind is hulle het toegelate verliese oorskry met die assessering van die tydperk tot en met die 2021-2022-seisoen....
Trump wil appelleer teen NY-boete
Trump wil appelleer teen NY-boete Oudpresident Donald Trump van Amerika gaan appelleer teen die siviele bedrogsaak van 8,77 miljard Namibiese dollar in New York. Hy en top- uitvoerende beamptes in sy maatskappy, insluitend sy twee ouer seuns, is skuldig bevind dat hulle jare lank banke en versekeraars bedrieg het deur hulle bates op finansiële state...
Cyril mag appelleer in Zoeloe-koning saak
Cyril mag appelleer in Zoeloe-koning saak Die Gautengse Hooggeregshof het president Cyril Ramaphosa toestemming gegee om te appelleer teen ʼn besluit om sy erkenning van Misuzulu kaZwelithini as hoof van die Zoeloe-monargie ter syde te stel. Die Hooggeregshof in Pretoria het verlede maand die president se erkenning en kroning van die koning van die hand...
Trump nader Federal hooggeregshof om Colorado-beslissing te appelleer
Trump nader Federal hooggeregshof om Colorado-beslissing te appelleer Voormalige president Donald Trump het die Amerikaanse hooggeregshof gevra om in te gryp nadat Colorado se hooggeregshof hom gediskwalifiseer het van die staat se Republikeinse stembrief weens sy betrokkenheid by die 6 Januarie opstand. Hy betwis die besluit van die hooggeregshof in Colorado op 19 Desember wat...
Eskom se voorneme om gedwonge voorsiening te appelleer word veroordeel
Eskom se voorneme om gedwonge voorsiening te appelleer word veroordeel ActionSA veroordeel die ANC-regering en Eskom se besluit om verlof tot appèl te vra teen die hofuitspraak wat staatsinstellings, wat hospitale, skole en polisiekantore insluit, kwyt te skeld van beurtkrag. Die hof het beurtkrag ongrondwetlik verklaar. Die leier van ActionSA, Herman Mashaba hou vol die...
Cyril wil appelleer teen hofuitspraak oor Zulu-koning
Cyril wil appelleer teen hofuitspraak oor Zulu-koning Die Presidensie het bevestig president Cyril Ramaphosa gaan verlof tot appél indien teen die Hooggeregshof in Pretoria se uitspraak, wat die erkenning van die AmaZulu-koning, Misuzulu kaZwelithini, tersyde gestel het. Die hof het Ramaphosa beveel om ‘n ondersoekkomitee in te stel om bewerings van die oortreding van gewoontewette...
Zuma kan nie appelleer nie
Zuma kan nie appelleer nie Die Appèlhof het oudpresident Jacob Zuma se aansoek van die hand gewys om te appelleer teen die ongeldigverklaring van sy private vervolging teen staatsaanklaer Billy Downer en joernalis Karyn Maughan. Die voormalige president wil privaat vervolg en beweer hulle het die Wet op die Nasionale Vervolgingsgesag oortree. Regter Nathan Ponnan...
Babi appelleer: N$290 000 in boetes, twee jaar agter tralies
Babi appelleer: N$290 000 in boetes, twee jaar agter tralies Regters Herman Januarie en Naomi Shivute het vanoggend aanpassings aan renosterstroper Jackson Babi se vonnis en boetes gemaak. Hy het geappelleer teen sy vonnis van effektief 27 jaar. Babi is in September verlede jaar op Gobabis skuldig bevind aan die stroop van twee renosters. Die...
Kodwa sê hulle sal appelleer teen Wada-besluit oor opkikkers
Kodwa sê hulle sal appelleer teen Wada-besluit oor opkikkers Die buurland se sportminister, Zizi Kodwa, kondig planne aan om appèl aan te teken teen die Wêreldagentskap teen die Gebruik van Opkikkers, bekend as Wada, se besluit oor nie-voldoening. Die sanksies sal moontlik die vlaghysing en volkslied verbied tydens internasionale kompetisies, insluitend die Wêreldbeker-rugby- en kriekettoernooie....