Tag: arbeid

Home arbeid
Arbeid se aanlynportaal bly belangrik
Post

Arbeid se aanlynportaal bly belangrik

Arbeid se aanlynportaal bly belangrik Die arbeidsministerie se aanlyn stelsel vir werksoekers het tans net meer as 2 600 werksoekers maar, daar is nie veel beweging nie. Net minder as helfte van die getal, 1 270 het looplaan-leiding ontvang maar in sy verslag vir die derde kwartaal maak die ministerie geen melding van enige plasings...

Arbeid se aanlyn indiensneming stelsel buitewerking
Post

Arbeid se aanlyn indiensneming stelsel buitewerking

Arbeid se aanlyn indiensneming stelsel buitewerking Die arbeidsministerie se aanlyn indiensneming stelsel is tans nie beskikbaar nie. Volgens ‘n persverklaring werk die ministerie aan die stelsel se doetreffendheid. Geen werksoekers kan tans registetreer nie en die ministerie se waarnemende uitvoerende direkteur, Kyllikki Sahlahla voeg by dat geen stappe teen aangewese werkgewers geneem sal word as...

Tekorte aan geskoolde arbeid aangespreek
Post

Tekorte aan geskoolde arbeid aangespreek

Tekorte aan geskoolde arbeid aangespreek Die skaarste aan geskoolde arbeid is ‘n kritieke uitdaging in vandag se globale ekonomie en om dit aan te spreek het die Namibië Beleggingsbevordering en -ontwikkelingsraad in vennootskap met die Verenigde Nasies-stelsel in Namibië ‘n werkswinkel aangebied getitel “vaardighede vir handel en ekonomiese diversifikasie”. By die geleentheid het die adjunkminister...

Bedryfverbindings onder die loep by arbeid
Post

Bedryfverbindings onder die loep by arbeid

Bedryfverbindings onder die loep by arbeid Die arbeidsministerie, in vennootskap met die Namibiese Statistiek-agentskap en die Internasionale Arbeidsorganisasie, het die 2019 Maatskaplike Rekeningkundige Matrix-model vir Namibië bekendgestel. Die ministerie se woordvoerder, Jeremiah Namalenga, sê dit bied ‘n omvattende raamwerk vir die ontleding van die verbindings tussen verskeie sektore in die ekonomie. Namalenga beklemtoon verder hierdie...

Indiensneming deur arbeid vertoon uiters power in eerste 6 maande
Post

Indiensneming deur arbeid vertoon uiters power in eerste 6 maande

Indiensneming deur arbeid vertoon uiters power in eerste 6 maande Die indiensnemingportaal van die arbeidsministerie het volgens berigte in die eerste helfte van die jaar 10 358 werksoekers geregistreer, maar het net daarin geslaag om 613 by werkgewers te plaas. Daar is in die ooreenstemmende tydperk, 1 890 vakatures geregistreer. Die inligting is vervat op...

Omvang van informele sektor onder die loep by arbeid – Kosmos 94.1
Post

Omvang van informele sektor onder die loep by arbeid – Kosmos 94.1

Omvang van informele sektor onder die loep by arbeid Die arbeidsministerie hou vandag en môre ‘n werkswinkel oor die omvang en diversiteit van die Namibiese informele sektor. Die sektor is baie groot met die Internasionale Arbeidsorganisasie wat sê dat dit 56 persent van Namibië se werksmag in diens het, terwyl die Dynamic Informal Traders’ Association...