Tag: Argentinië

Home Argentinië
Argentinië se Contepomi vervang Cheika
Post

Argentinië se Contepomi vervang Cheika

Argentinië se Contepomi vervang Cheika Rugby: Die voormalige losskakel van Argentinië, Felipe Contepomi, gaan Michael Cheika as die land se hoofafrigter vervang. Argentinië het dié jaar die halfeindstryd van die Wêreldbeker gehaal. Contepomi het 87 keer vir Argentinië uitgedraf en ook vir die Franse klubs Toulon en Stade Francais en die Ierse span Leinster gespeel,...

Argentinië sweer Milei in te midde van reuse-uitdagings
Post

Argentinië sweer Milei in te midde van reuse-uitdagings

Argentinië sweer Milei in te midde van reuse-uitdagings Die Argentynse ekonoom Javier Milei is as president ingehuldig en hy waarsku dat hy geen alternatief het vir ‘n skerp fiskale skok om die land se ergste ekonomiese krisis in dekades reg te stel nie, met inflasie wat op pad is na 200 persent. Die land se...

Wêreldbeker-seges vir Skotland, Fidji, Argentinië
Post

Wêreldbeker-seges vir Skotland, Fidji, Argentinië

Wêreldbeker-seges vir Skotland, Fidji, Argentinië Skotland het in Lille amok gemaak en 12 drieë teen Romenië ingeryg om hulle met 84-0 pak te gee. Dit beteken ‘n moontlike uitspeelwedstryd met Ierland in Groep B van die Wêreldbekerkampioenskap. Die Springbokke is die gunstelinge om Tonga vanaand met ‘n bonuspunt te klop en Skotland het dus die...

Bofelli skitter vir Argentinië teen Samoa
Post

Bofelli skitter vir Argentinië teen Samoa

Bofelli skitter vir Argentinië teen Samoa Rugby: Emiliano Boffelli het 16 punte aangeteken toe Argentinië hul Wêreldbeker-veldtog weer op koers geplaas het met ‘n gedissiplineerde en deurdagte oorwinning van 19-10 oor ‘n wisselvallige Samoa in Saint Etienne in Frankryk Vrydagaand. Die oorwinning hou die Pumas se aanspraak op die kwarteindronde lewendig, ná hul eerste poel...