Tag: arm

Home arm
Skande dat bure se arm kinders by ons s’n aansluit
Post

Skande dat bure se arm kinders by ons s’n aansluit

Skande dat bure se arm kinders by ons s’n aansluit Die uiters jong Angolese kinders wat in hulle tradisionele drag houtlepels op die hoofstad se strate verkoop, is terug. Dit kom nadat die prokureur Kadhila Amoomo die kwessie uitgelig het, en die kinders toe vir ‘n ruk verdwyn het. Die internasionale betrekkinge-ministerie het die saak...

ARM besig met hernuwing – Kosmos 94.1
Post

ARM besig met hernuwing – Kosmos 94.1

ARM besig met hernuwing Die Affirmative Repositioning Movement is ‘n radikale beweging in Namibië wat daarop gemik is om die sosio-ekonomiese toestande van die jeug te verbeter en grondkwessies aan te spreek. Die afgelope paar maande was die beweging besig om homself te herorganiseer om sy programme self reg te stel en te herevalueer. ‘n...

Steeds groot verskil tussen ryk en arm
Post

Steeds groot verskil tussen ryk en arm

Steeds groot verskil tussen ryk en arm Sosio-ekonomiese toestande Namibië en kwessies van hulpbronverspreiding en ongelykheid is deur die Land Self-Assessering Verslag in die Afrika Eweknie-Beoordelingsmeganisme, of APRM, geïdentifiseer as potensiële bronne van konflik in Namibië. Dit sluit onder meer in frustrasies rondom grondhervorming, ‘n hoë vlak van jeugwerkloosheid; ‘n toename in persepsies oor etnisiteit,...

Ons is nie arm, sê Stad Windhoek
Post

Ons is nie arm, sê Stad Windhoek

Ons is nie arm, sê Stad Windhoek Die Stad Windhoek het ‘n mediaverklaring uitegreik  in reaksie op ‘n koerantopskrif-artikel wat sê “Windhoek is te arm om gedienste grond te lewer”. Die Stad sê die opskrif is misleidend en het ‘n skadelike bedoeling. Die opskrif veronderstel die stad sukkel finansieel, maar die kontekstualisering is ooglopend strydig...

Gordhan gives Eskom the go-ahead to split off distribution arm
Post

Gordhan gives Eskom the go-ahead to split off distribution arm

South Africa’s Public Enterprises Minister Pravin Gordhan has approved the sale of Eskom’s distribution assets to a new state-owned company. News24 reports that the new company, which has yet to be named, will be a wholly owned subsidiary of the power utility. The minister gave his stamp of approval for the deal to go ahead...