Cyril moet armoede, grondhervorming aanspreek Die GOOD Party sê Suid-Afrikaners hoef nie na nog leë planne in president Cyril Ramaphosa se staatsrede te luister nie, al is dit goed bedoel. Die party se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê daar is te min gedoen aan die maatskaplike en ekonomiese uitsluiting van die verlede. Hy sê Ramaphosa moet...
Tag: armoede
Robot-bedelaars handel oor meer as armoede
Robot-bedelaars handel oor meer as armoede Die verskynsel van haweloosheid en armoede in Namibië het ‘n brandende kwessie geword. Sosiale media gebruikers vra al hoe meer of die regering nie iets kan doen om die ma’s te help wat met hul kinders by verkeersligte staan en vir geld bedel nie. Kosmos 94.1 Nuus het met...
Tropiese siektes is ook stryd teen armoede
Tropiese siektes is ook stryd teen armoede Gauteng se LUR vir Gesondheid en Welstand, Nomantu Nkomo-Ralehoko, sê die stryd teen tropiese siektes is nie net ʼn mediese kwessie nie, maar ook ʼn stryd teen die faktore wat armoede en ongelykheid laat voortduur. Verwaarloosde tropiese siektes raak jaarliks meer as ʼn miljard mense wêreldwyd. Die departement...
Armoede ‘groot faktor in tiener-swangerskappe’
Armoede ‘groot faktor in tiener-swangerskappe’ Die onderwys-ministerie rapporteer steeds hoë gevalle van leerlingswangerskappe en hoë uitvalsyfers oor die basiese onderwysfases. Die Namibiese Onderwysbestuurs-inligtingstelsel van 2022 dui aan dat sowat 17 982 leerders in daardie kalenderjaar die skool verlaat het. Hiervan het altesaam 2 739 meisies weens swangerskap die skool verlaat. Kosmos 94.1 Nuus het met...
Veelparty-handves onthul plan om werkloosheid en armoede aan te pak
Veelparty-handves onthul plan om werkloosheid en armoede aan te pak Die Veelparty-handves vir Suid-Afrika het ‘n omvattende plan onthul om die stygende werkloosheidsyfer aan te pak en ekonomiese groei te bevorder te midde van kommerwekkende ekonomiese uitdagings. Die werkloosheidsyfer staan op 41-persent, en die handves wil staatsfinansies bestendig maak en onderwysgehalte verbeter. Die voorgestelde plan...
Geingob gee geen erkenning aan swaarkry, armoede, in Oujaarstoespraak nie
Geingob gee geen erkenning aan swaarkry, armoede, in Oujaarstoespraak nie In sy Oujaarstoespraak het President Hage Geingob geen melding gemaak van die verbuisterende amper 50 persent jeugwerkloosheid nie, en ook nie van die 25 persent van Namibiese kinders wat gesondheidsuitdagings ervaar as gevolg van voedseltekorte nie. Die toenemende armoede in die land is ook oorgesien....
Armoede bly ‘n uitdaging, Big bly in die nuus
Armoede bly ‘n uitdaging, Big bly in die nuus Armoedevlakke in Namibië het die afgelope jare ‘n humanitêre krisis geword. Die Basic Income Allowance Coalition, bekend as Big, sê iets moet dringend gedoen word deur ‘n toelaag van 500 Namibiese dollar per persoon per maand vir alle Namibiërs in te stel. Volgens ‘n verslag deur...
Toelae is te min omdat armoede te hoog is
Toelae is te min omdat armoede te hoog is Maatskaplike toelae is volgens sommige kenners problematies omdat dit afhanklikheid bou. Die voedselbank het onder dieselfde kritiek deurgeloop. Daar is ander menings dat die vlakke van armoede so ekstreem is, en geleenthede so min is, dat die toelae noodsaaklik is vir mense om bietjie kos op...
Die smokkel van brandstof word deur armoede aangedryf
Die smokkel van brandstof word deur armoede aangedryf Brandstofsmokkelary gaan onverpoosd voort in die noorde van Namibië. Vulstasie-operateurs kla dat hulle meeding met goedkoop brandstof uit Angola, wat die voortbestaan van hul ondernemings bedreig. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Andreas Simon, die woordvoerder van die energie-ministerie, wat deel dat armoede die oorsaak van die smokkelary is...
Hai//om moet gaan leer om armoede te bekamp – Kosmos 94.1
Hai//om moet gaan leer om armoede te bekamp Die ministerie van geslagsgelykheid, en armoede-uitwissing se adjunkdirekteur van gemarginaliseerde gemeenskappe, Rebekka Namwandi, sê gemarginaliseerde gemeenskapslede moet by tersiêre instellings aansoek te doen om kwalifikasies te bekom. Sy het met die Hai//om gemeenskap by Etosha Nasionale Park gesels. Sy sê die regering sal die studies betaal. Die gemeenskap sê sy voorvaderlike regte in Etosha is hom...