SA-speaker hoor vandag oor arrestasie Die speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, sal vandag in die Hooggeregshof in Pretoria hoor of haar dringende hofaansoek, om haar inhegtenisneming te keer, suksesvol was. Sy word daarvan beskuldig dat sy omkoopgeld van miljoene rande van ‘n militêre kontrakteur aanvaar het terwyl sy die minister van Verdediging en...
Tag: arrestasie
DA verwelkom oud-hoof se arrestasie oor Brits-hospitaalskandaal
DA verwelkom oud-hoof se arrestasie oor Brits-hospitaalskandaal Die DA het die arrestasie verwelkom van die hoof van die Noordwes Departement van Gesondheid, Obakeng Mongale. Dit hou verband met sy beweerde betrokkenheid by die Brits-hospitaalskandaal van 470 miljoen Suid-Afrikaanse rand tydens sy ampstermyn as destydse hoof van die Departement van Openbare Werke. Gavin Edwards van die...
NamPol skyn lig op arrestasie van beweerde kripto-sindikaat
NamPol skyn lig op arrestasie van beweerde kripto-sindikaat Die Namibiese polisie het vanmiddag die media toespreek oor die vermeende sindikaat waarop daar hierdie week toegeslaan is. Talle Namibiërs, drie Chinese en ander buitelanders is in die luukse voorstede van Klein Windhoek en Auasblick in hegtenis geneem. Hulle word blykbaar daarvan verdink dat hulle deel vorm...
Dudu Myeni kry borg na arrestasie
Dudu Myeni kry borg na arrestasie Die voormalige voorsitter van die Suid-Afrikaanse Lugdiens se raad, Dudu Myeni, gaan op 17 November vir die tweede keer in die landdroshof in Richardsbaai, KwaZulu-Natal verskyn. Myeni en ‘n voormalige direkteur van Sondolo, Trevor Mathenjwa, is vroeër vandag in hegtenis geneem en is elk borg van 10 000 Suid-Afrikaanse...