Tag: atlete

Home atlete
Goue Spele vir ouer atlete kry dalk hupstoot
Post

Goue Spele vir ouer atlete kry dalk hupstoot

Goue Spele vir ouer atlete kry dalk hupstoot Ouer atlete het dalk binnekort baie om na uit te sien. Suid-Afrika se Departement van Maatskaplike Ontwikkeling sê daar is ‘n dringende behoefte om erkenning te gee aan die ‘’goue spele’’ op die land se sportkalender, veral vir ouer persone. Deelnemers is ontevrede met die spele se...

Min Russiese atlete by Olimpiese Spele 2024
Post

Min Russiese atlete by Olimpiese Spele 2024

Min Russiese atlete by Olimpiese Spele 2024 Net 40 Russiese atlete sal moontlik aan die Parys Olimpiese spele deelneem. Senior Internasionale Olimpiese Komitee  vise-president John Coates is onseker hoeveel Russiese atlete as neutrale atlete kan deelneem. Ingevolge sanksies weens die Russiese inval in die Oekraïne in 2022, laat die komitee slegs sommige Russiese atlete toe...

Spele: Atlete van Rusland, Belarus mag neutraal deelneem
Post

Spele: Atlete van Rusland, Belarus mag neutraal deelneem

Spele: Atlete van Rusland, Belarus mag neutraal deelneem Russiese en Belarussiese atlete sal toegelaat word om neutraal deel te neem aan volgende jaar se Spele in Parys. Die Internasionale Olimpiese Komitee het die besluit aangekondig en sê hulle sal nie toegelaat word om onder hulle land se vlag, embleem of volkslied mee te ding nie....

Britte aanvaar Russiese atlete – Kosmos 94.1
Post

Britte aanvaar Russiese atlete – Kosmos 94.1

Britte aanvaar Russiese atlete Olimpiese Spele: Die Britse Olimpiese Vereniging sê hulle sal atlete van Rusland en Belarus aanvaar om aan volgende jaar se Olimpiese Spele in Parys deel te neem, maar slegs indien hulle as neutrale atlete meeding. Die Internasionale Olimpiese Komitee moet nog besluit of hulle atlete van Rusland en Belarus gaan toelaat...

Namibiese atlete presteer goed in buiteland
Post

Namibiese atlete presteer goed in buiteland

Namibiese atlete presteer goed in buiteland In die Debmarine Premierliga het African Stars en Eeshoke Chula Chula gelykop met 1-1 geëindig met Mighty Gunners wat 1-0 teen Orlando Pirates gewen het. Namibië het twee goue medaljes by die 2023 Afrika Driekamp-kampioenskap wat in Hurghada in Egipte gehou is, ingepalm. Maya Brinkmann het goud verower in...

Net drie Namibiese atlete op pad na Wêreldkampioenskappe – Kosmos 94.1
Post

Net drie Namibiese atlete op pad na Wêreldkampioenskappe – Kosmos 94.1

Net drie Namibiese atlete op pad na Wêreldkampioenskappe Atletiek Namibië het die name bekend gemaak van die drie atlete en wat Namibië gaan verteenwoordig by vanjaar se Wêreld-atletiekkampioenskappe wat van 19 tot 27 Augustus in Boedapest, Hongarye, aangebied sal word. Die Wêreld-atletiekkampioenskappe is ‘n tweejaarlikse atletiek-kompetisie wat deur Wêreld-atletiek gereël word. By vanjaar se kampioenskappe...

Meer as 40 Namibiese atlete spring weg in Comrades – Kosmos 94.1
Post

Meer as 40 Namibiese atlete spring weg in Comrades – Kosmos 94.1

Padwedlope: Meer as 40 Namibiese atlete spring weg in Comrades Padwedlope: Meer as 40 Namibiese atlete neem vandag aan die 96ste Comrades-marathon deel wat in Pietermaritzburg begin het. Die Suid-Afrikaanse Polisiekommissaris Fannie Masemola sê meer as 200 polisiebeamptes neem deel aan die afdraand-marathon van 87,7 kilometer na Durban. Die polisiewoordvoerder in KwaZulu-Natal, Robert Netshiunda, sê...