Tag: Augustus

Home Augustus
Bokke speel 10 Augustus eerste Rugbykampioenskapswedstryd
Post

Bokke speel 10 Augustus eerste Rugbykampioenskapswedstryd

Bokke speel 10 Augustus eerste Rugbykampioenskapswedstryd Springbok-ondersteuners sal baie vroeg moet opstaan om te kyk hoe hulle helde die Wallabies op 10 Augustus pak in ‘n Rugbykampioenskapstoets in Brisbane. Die wedstryd skop kwart-voor-sewe, Suid-Afrikaanse tyd, af. Die twee lande stamp ‘n week later weer in Perth koppe. Die wêreldkampioene speel op die 31ste teen die...

Meer oor die talle invoere in Augustus, reuse-handelstekort aangeteken
Post

Meer oor die talle invoere in Augustus, reuse-handelstekort aangeteken

Meer oor die talle invoere in Augustus, reuse-handelstekort aangeteken Die handelstekort van 4,9 miljard Namibiese dollar, die hoogste in ‘n jaar, is vandag deur die Namibiese Statistieke-agentskap aangekondig. Die syfer, vir Augustus vanjaar dui aan dat uitvoere gedaal het en invoere gestyg het. Suid-Afrika is steeds die grootste handelsvennoot, die keer vir beide uitvoere en...

Augustus toon groot herlewing in toerisme
Post

Augustus toon groot herlewing in toerisme

Augustus toon groot herlewing in toerisme Die Namibiese toerismebedryf se piekseisoen het tot voor-pandemiese vlakke teruggekeer, met ‘n Augustus besettingskoers van 68,9 persent, op vanaf 60,98 persent in Julie 2023. Dit dui op ‘n noemenswaardige 7,6 persentasie puntverhoging vanaf die 61,3 persent wat in Augustus 2022 aangeteken is, en dit staan as die hoogste besetting...

Motorverkope veel minder in Augustus – Kosmos 94.1
Post

Motorverkope veel minder in Augustus – Kosmos 94.1

Motorverkope veel minder in Augustus Die jongste syfers van voertuigverkope in Namibië toon ‘n beduidende afname van 13,2 persent in Augustus met ‘n totaal van 1 094 nuwe voertuie wat verkoop is, vergeleke met 1 260 wat in Julie verkoop is. Verkope van handelsvoertuie het ook gedaal, met 592-eenhede wat verkoop is, teenoor 622-eenhede in...

Augustus se inflasie effe op na 4,7% – Kosmos 94.1
Post

Augustus se inflasie effe op na 4,7% – Kosmos 94.1

Augustus se inflasie effe op na 4,7% Inflasie-syfers vir Augustus is bekend. Die Namibiese Statistieke-agentskap sê die syfer is op 4,7 persent aangeteken, teenoor 4,5 persent in Julie en 7,3 persent wat in Augustus verlede jaar gemeet is. Voedsel, sowel as alkoholiese drankies en tabak het die meeste bygedra tot die syfer. Sone 1, die...

Dwelms van N$3,5m in Augustus gevind – Kosmos 94.1
Post

Dwelms van N$3,5m in Augustus gevind – Kosmos 94.1

Dwelms van N$3,5m in Augustus gevind Meer as 3,5 miljoen Namibiese dollar se dwelms is in Augustus deur die Namibiese polisie gekonfiskeer. Volgens die mag se woordvoerder, adjunkkommissaris Kauna Shikwambi ,het dagga weer die meerderheid uitgemaak met 2,5 miljoen dollar se dwelms wat gevind is. Amper 2 kilogram kokaïen-poeier ter waarde van amper 944 000...

Indië het swakste reënval in Augustus in ‘n eeu – Kosmos 94.1
Post

Indië het swakste reënval in Augustus in ‘n eeu – Kosmos 94.1

Indië het swakste reënval in Augustus in ‘n eeu Indië staal homself vir die swakste reënval in Augustus vir meer as 100 jaar. Die laer as verwagte moesonreën dié maand, sal ‘n negatiewe uitwerking hê op die opbrengs van somergraan soos rys en sojabone, wat tot prysstygings kan bydra, Die moesonreën is noodsaaklik vir landbou...

Spanning in Zim neem toe in aanloop toe stemdag op 23 Augustus – Kosmos 94.1
Post

Spanning in Zim neem toe in aanloop toe stemdag op 23 Augustus – Kosmos 94.1

Spanning in Zim neem toe in aanloop toe stemdag op 23 Augustus Die politieke landskap in Zimbabwe is gespanne terwyl die land voorberei vir ‘n komende presidensiële verkiesing. President Emmerson Mnangagwa, wat die regerende party Zanu-PF verteenwoordig, kom te staan teen tien ander kandidate. Die organisasie, Institute for Justice and Reconciliation, maan oor moontlike politieke...

Akkerbouraad pas grenssluitings vir Augustus aan – Kosmos 94.1
Post

Akkerbouraad pas grenssluitings vir Augustus aan – Kosmos 94.1

Akkerbouraad pas grenssluitings vir Augustus aan Die Namibiese Akkerbouraad het aanpassings gemaak aan toelaatbare invoere van groente vir die maand van Augustus. Die grens is gesluit vir kool in enige vorm sowel as uie en patats. Die raad voeg by klein patats, die tussen 1 en 2 kilogram word toegelaat. Kersie-tamaties en ronde tamaties mag...

Namibiese Olie- en Gaskonferensie in middel Augustus – Kosmos 94.1
Post

Namibiese Olie- en Gaskonferensie in middel Augustus – Kosmos 94.1

Namibiese Olie- en Gaskonferensie in middel Augustus Die Namibiese Olie- en Gaskonferensie vind op 16 en 17 Augustus in Windhoek plaas. Dit is amptelik deur die ministerie van myne en energie bevestig. Die minister, John Alweendo en eerste minister, Saara Kuugongelwa-Amadhila het ook hul deelname bevestig. Die oliekonferensie hou groot belofte in vir die bevordering...