Mynbou-ekspo einde Augustus Groei in die Namibiese mynbou-sektor duur voort, volgens die eerste kwartaal se ekonomiese oorsig. Die uitvoerende hoof van die Kamer van Mynwese van Namibië, Veston Malango, het aangekondig dat die tiende Mynbou-ekspo van 30 tot 31 Augustus in Windhoek sal plaasvind. Die mynbou-ekspo is ‘n jaarlikse geleentheid van die kamer om Namibiese...
Tag: Augustus
Putin gaan Turkye in Augustus besoek – Kosmos 94.1
Putin gaan Turkye in Augustus besoek Die President van Turkye Tayyip Recep Erdogan het bevestig sy Russiese eweknie Vladimir Putin gaan volgende maand ‘n seldsame oorsese besoek aan Istanbul bring. Erdogan het die aankondiging op ‘n nuuskonferensie gedoen na samesprekings met die President van Oekraïne, Volodimir Zelensky, in die hoofstad. Turkye is ‘n lid van...
SA-opposisie hou beraad in Augustus vir ’24 verkiesing – Kosmos 94.1
SA-opposisie hou beraad in Augustus vir ’24 verkiesing Ses opposisieleiers van die DA, die IVP, die Vryheidsfront Plus, ActionSA, die National Freedom Party, die United Independent Movement en die Spectrum National Party gaan volgende maand ‘n geskiedkundige nasionale konferensie in Ekurhuleni aanbied. Dit is ter voorbereiding vir die 2024-verkiesing. Michael Beaumont van ActionSA, sê dit...
Zanu-PF loop reeds voor in verkiesing wat 23 Augustus plaasvind – Kosmos 94.1
Zanu-PF loop reeds voor in verkiesing wat 23 Augustus plaasvind Regs-afknouing, en foute deur die opposisie in Zimbabwe, bied Zanu-PF ‘n vroeë voordeel voor die algemene verkiesing van 23 Augustus. Zanu-PF is reeds onbestrede in 53 plaaslike raadsowerhede waar die opposisie nie daarin geslaag het om kandidate in te stel nie. Die MDC-alliansie, onder leiding...