Australië maak reg vir sikloon Megan Australië se Noordelike Gebied en die staat Queensland is versoek om voor te berei vir ‘n tropiese sikloon wat na verwagting in die komende dae aan land sal val. Megan, ‘n kategorie twee-sikloon met wind van tot 155 km per uur sal binnekort die Australiese kus oorsteek as ‘n...
Tag: Australië
Australië stel sanksies in teen Russe betrokke by Navalny se dood
Australië stel sanksies in teen Russe betrokke by Navalny se dood Australië het finansiële sanksies en ʼn reisverbod ingestel teen sewe Russiese tronkbeamptes. Die land beskuldig die beamptes dat hulle die Kremlin-kritikus, Alexei Navalny, by die Arktiese tronkkolonie mishandel het waar hy vroeër die maand dood is. Die Russiese opposisieleier het 19-jaar-tronkstraf uitgedien vir aanklagte...
Australië se NRL oorweeg aankoop van Engelse Superliga
Australië se NRL oorweeg aankoop van Engelse Superliga Australië se ryk National Rugby League oorweeg na wat berig word die aankoop van Engeland se Super League, wat gevolge kan inhou vir die spanne en spelers in beide kompetisies. Die Sydney Daily Telegraph berig die NRL ondersoek die finansiële lewensvatbaarheid van die oorneem van die Engelse...
Windies wen laaste T20, Australië beklink reeks 2-1
Windies wen laaste T20, Australië beklink reeks 2-1 Krieket: Die Windies het Australië met 37 lopies verslaan in die laaste T20 in Perth, met die gashere wat die reeks 2-1 beklink het. Die besoekers het 220 vir ses aangeteken, met Andre Russel wat 71 bygedra het en Sherfane Rutherford ‘n onoorwonne 67. Australië het met...
Australië verslaan Indië om die Onder-19 Wêreldbeker te wen
Australië verslaan Indië om die Onder-19 Wêreldbeker te wen Krieket: Australië het Indië in Benoni met 79 lopies geklop om die Onder-19-Mans-wêreldbeker vir die vierde keer in te palm. Harjas Singh het met 55 lopies die beste met die kolf gevaar en Australië het 253 vir sewe van hulle 50 boulbeurte aangeteken – die grootste...
Australië se vrouespan wen laaste eendagwedstryd teen Proteas
Australië se vrouespan wen laaste eendagwedstryd teen Proteas Krieket: Australië het ‘n reeksoorwinning oor Suid-Afrika behaal in die derde en laaste Internasionale Eendag-wedstryd én ‘n oorwinning van 110 lopies aangeteken deur die Duckworth Lewis Stern-metode in ‘n reën-geteisterde kragmeting gister op die North Sydney Oval. Australië het ‘n totaal van 277-vir-9 behaal en het Suid-Afrika...
Wes-Indies wen tweede toets teen Australië met agt lopies
Wes-Indies wen tweede toets teen Australië met agt lopies Krieket: Die beseerde snelbouler Shamar Joseph het vriend en vyand verras en die Wes-Indiese Eilande gehelp om ‘n opspraakwekkende oorwinning oor Australië te behaal in die tweede toets op die Gabba in Brisbane. Joseph, wat gister weens ‘n besering moes uittree, het vanoggend sewe paaltjies platgetrek...
Australië se eerste minister veroordeel neo-Nazi’s
Australië se eerste minister veroordeel neo-Nazi’s Australië se eerste minister, Anthony Albanese, veroordeel binnelandse neo-Nazi-aktiwiteite nadat ‘n swartgeklede groep op die land se nasionale dag in hegtenis geneem is. Die dag, Australia Day, het groot saamtrekke gesien ter ondersteuning van sy inheemse bevolking. Die polisie sê hulle het ses mense in hegtenis geneem en 55...
Djokovic deur na halfeindronde in Australië
Djokovic deur na halfeindronde in Australië Die wêreld nommer een, Novak Djokovic, het die halfeindronde van die Australiese Ope gehaal deur die 12de gekeurde Amerikaner, Taylor Fritz, in vier stelle uit te skakel. Die Serwiër het op ʼn warm dag in Melbourne met 7-6, 4-6, 6-2, 6-3 geseëvier om die veldtog voort te sit om...
Moenie kla oor hitte nie, Australië bak behoorlik
Moenie kla oor hitte nie, Australië bak behoorlik Groot dele van Australië gaan weer vandag gebuk onder ‘n toenemende hittegolf, wat volgens die nasionale weervoorspeller die risiko van bosbrande in ‘n reeds hoë-risiko brandseisoen verhoog. Waarskuwings vir ekstreme hitte is vir die tweede dag in plek in die land met temperature in die hoë veertigs...