Indië gee Australië pak in eerste eendagwedstryd Krieket: Indië se jong aanvangskolwers het in Mohali seker gemaak van ‘n maklike vyf-paaltjie-oorwinning oor Australië, nadat die snelbouler Mohammed Shami vyf paaltjies ingeoes het om die besoekers in die eerste eendag-wedstryd tot 276 te beperk. Die waarnemende kaptein KL Rahul, wat die loot gewen en besluit het...
Tag: Australië
Australië brand reeds, somer nog nie begin nie
Australië brand reeds, somer nog nie begin nie Tientalle brande woed aan die ooskus van Australië tydens ‘n lente hittegolf, met inwoners wat gedwing word om hulle huise te ontruim. Sydney sal na verwagting ‘n nuwe September-hitterekord bereik. Uiterste brandgevaarwaarskuwings is uitgereik vir die groter Sydney en Hunter-streek weens die warm en winderige toestande. Byna...
Zenas BioPharma annonce un accord de licence et de collaboration stratégique avec Bristol Myers Squibb dans le but de développer et commercialiser le nouvel anticorps bifonctionnel obéxélimab au Japon, en Corée du Sud, à Taïwan, à Singapour, à Hong Kong et en Australie
Cette collaboration renforce la vision de Zenas consistant à apporter des médicaments innovants basés sur l’immunologie aux patients dans le monde entier en s’appuyant sur l’expertise de longue date de Bristol Myers Squibb dans les maladies à médiation immunitaire Zenas recevra un paiement au comptant anticipé de 50 millions de dollars et un placement en actions...
IKR straf Engeland, Australië vir boulbeurt-tempo – Kosmos 94.1
Die As: IKR straf Engeland, Australië vir boulbeurt-tempo Die Internasionale Krieketraad het Engeland en Australië met onderskeidelik 10 en 19 Wêreldtoetskampioenskaps-punte gestraf vir stadige boulbeurt-tempo’s tydens die reeks om die As. Die gasheer het ook verskillende wedstrydfooi-boetes gekry vir oortredings in drie van die vyf toetse, en Australië is met die helfte van sy wedstrydfooi...
Australië raak mismoedig met sloer van Assange-saak – Kosmos 94.1
Australië raak mismoedig met sloer van Assange-saak Australië se minister van buitelandse sake, Penny Wong, sê die saak van die Wikileaks-stigter Julian Assange nou te lank sloer en moet afgehandel word. Assange, ‘n Australiese burger wat in Brittanje aangehou word, baklei teen uitlewering aan die Verenigde State, waar hy gesoek word op 18 aanklagte oor...
VSA en Australië skop groot militêre oefening af – Kosmos 94.1
VSA en Australië skop groot militêre oefening af Amerika en Australië het met grootskaalse militêre oefeninge begin waarby meer as 30 000 soldate en deelnemers van 11 lande betrokke is. Die gesamentlike oefeninge word elke tweede jaar gehou. Vanjaar se oefeninge, wat twee weke sal duur, sal die grootste nóg wees. Die militêre oefeninge vind...
Australië is in beheer – Kosmos 94.1
Die As: Australië is in beheer Die houers van die As, Australië, staan sterk op 130 vir twee in hulle tweede beurt in die tweede toets teen Engeland. Hulle het ‘n voorsprong gehad van 221 lopies toe reën spel vroeg beëindig het op die derde dag op Lord’s in Londen. Usman Khawaja, wie se honderdtal...