Namibië sal baat by Afrika Kontinentale Vryhandelsgebied Die Afrika Kontinentale Vryhandelsgebied het ten doel om ‘n voorspoedige Afrika te vestig deur inklusiewe groei en volhoubare ontwikkeling teen 2063. Die hoofdoelwitte is onder meer om ‘n enkele kontinentale mark vir goedere en dienste te skep, met vrye beweging van sakepersone en beleggings, asook die uitbreiding van...
Tag: baat
SA landbou-sektor sal baat by Brics-ooreenkoms – Kosmos 94.1
SA landbou-sektor sal baat by Brics-ooreenkoms Die Suid-Afrikaanse minister van landbou en landelike ontwikkeling, Thoko Didiza, sê Suid-Afrika sal by die gesamentlike Brics-ooreenkoms baat vind deur verskeie landbou-uitdagings wat aandag kry. Die doel met die ooreenkoms is om volhoubare landbouproduksie te bevorder, klimaatsverandering en voedselsekerheid aan te pak en landboutegnologie-vernuwing te bevorder. Die Brics-landbousamewerkings-ooreenkoms fokus...
Gemeenskappe gaan baat met werksgeleenthede by Daures-groenwaterstofprojek – Kosmos 94.1
Gemeenskappe gaan baat met werksgeleenthede by Daures-groenwaterstofprojek Die Groenwaterstof-kommissaris, James Mnyupe, het by die Omgewingsbeleggingsfonds se ‘n konferensie oor klimaatsverandering bevestig alle Namibiërs sal die voordele van die groenwaterstof-projek geniet, soos uiteengesit in die sosio-ekonomiese ontwikkelingsraamwerk. Die uitvoerende hoof van die Daures-groenwaterstof-projek, Jerome Namaseb beaam dit en sê dit is reeds duidelik in hierdie projek....
Namibiërs moet baat by natuurlike hulpbronne – Ally Angula – Kosmos 94.1
Namibiërs moet baat by natuurlike hulpbronne – Ally Angula Die stigter en besturende direkteur van die Leap Group of Companies, Ally Angula, het haar mening gedeel oor die aantal mynbou-aktiwiteite wat tans in Namibië plaasvind. Sy het in die suide van die land gereis in die omgewing van Rosh Pinah en die voormalige Sperrgebiet. Angula,...
Ramaphosa het niks te baat by OB-skorsing – Kosmos 94.1
Regter: Ramaphosa het niks te baat by OB-skorsing Die Konstitusionele Hof in die buurland het beslis President Cyril Ramaphosa se skorsing van die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, was regmatig en geldig. Adjunk-hoofregter Mandisa Maya het die uitspraak voorgelees en gesê Ramaphosa het niks om te baat by haar skorsing nie. Maya sê die President het...