Renosterstroper ‘profeet’ Jackson Babi uit tronk vrygelaat Die selfverklaarde profeet en renosterstroper Jackson Babi is uit die tronk vrygelaat nadat hy ‘n boete van byna 230 000 Namibiese dollar betaal het, volgens plaaslike berigte. Hy sal vanaand op sosiale media regstreeks uitsaai, het sy kerk, House of Joy Ministry, aangekondig. Babi is in September 2021...
Tag: Babi
Babi appelleer: N$290 000 in boetes, twee jaar agter tralies
Babi appelleer: N$290 000 in boetes, twee jaar agter tralies Regters Herman Januarie en Naomi Shivute het vanoggend aanpassings aan renosterstroper Jackson Babi se vonnis en boetes gemaak. Hy het geappelleer teen sy vonnis van effektief 27 jaar. Babi is in September verlede jaar op Gobabis skuldig bevind aan die stroop van twee renosters. Die...
Babi se appèlsaak vir stropery vandag aangehoor
Babi se appèlsaak vir stropery vandag aangehoor Die renosterstroper en selfverklaarde profeet Jackson Babi, se appèlsaak sal vandag deur regters Naomi Shivute en Heman Januarie aangehoor word. Babi appelleer teen sy vonnis van 27 jaar vir renosterstropery. Hy is in September verlede jaar op Gobabis op 11 klagte skuldig bevind. Hy is in Mei 2020...
Renosterstroper en profeet Babi se appèldatums vandag bepaal
Renosterstroper en profeet Babi se appèldatums vandag bepaal Die renosterstroper en selfverklaarde profeet Jackson Babi, is een van 34 appèlsake wat voor adjunk-regterpresident Hosea Angula vandag voorkom. Babi appelleer teen sy vonnis van 27 jaar vir renosterstropery. Hy is in September verlede jaar op Gobabis op 11 klagte skuldig bevind. Hy is in Mei 2020...
Boer wie se renosters deur Jackson Babi gestroop is, praat oor verlies – Kosmos 94.1
Boer wie se renosters deur Jackson Babi gestroop is, praat oor verlies Adjunk-regterpresident Hosea Angula het die renosterstroper en selfverklaarde profeet Jackson Babi, se saak tot 20 September in die Windhoek-hoërhof uitgestel vir die toewysing van verhoordatums. Babi appelleer teen sy vonnis van 27 jaar vir renosterstropery. Hy is in September verlede jaar op Gobabis...