Tag: baie

Home baie
Blitsbokke vertoon baie goed in Hongkong
Post

Blitsbokke vertoon baie goed in Hongkong

Blitsbokke vertoon baie goed in Hongkong Die Blitsbokke se tussentydse hoofafrigter, Philip Snyman, sê hy is tevrede met sy span se verbetering in die Hongkong Sewes-toernooi. Die Blitsbokke het sesde geëindig en genoeg punte bymekaargemaak vir hul derde-beste vertoning dié seisoen, en om hul plek onder die top agt op die algehele punteleer te behou....

VSA werkskepping vertoon baie goed in Maart
Post

VSA werkskepping vertoon baie goed in Maart

VSA werkskepping vertoon baie goed in Maart Amerikaanse indiensneming het volgens regeringsdata verlede maand baie meer gestyg as wat verwag is. Dit hou die druk vol op die Federale Reserwebank terwyl hy besluit oor wanneer om rentekoerse te begin verlaag. Die wêreld se grootste ekonomie het in Maart 303 000 werksgeleenthede bygevoeg, meer as die...

Zambezi se vlakke baie laag
Post

Zambezi se vlakke baie laag

Zambezi se vlakke baie laag Die Namibiese Hidrologiese Diens waarsku oor die lae vlakke van die Zambezirivier vir die tyd van die jaar. Op die oomblik vloei die rivier teen 1,46 meter teenoor 4,62 meter verlede jaar dieselfde tyd. Die Okavangorivier by Rundu vertoon goed op 5,37 meter teenoor 4,75 verlede jaar. By Ruacana vertoon...

SADC-tribunaal is baie belangrik – Kosmos 94.1
Post

SADC-tribunaal is baie belangrik – Kosmos 94.1

SADC-tribunaal is baie belangrik Zimbabwiër Ben Freeth beplan om vandag ‘n brief aan die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap Sekretariaat te oorhandig waarin hy versoek dat die SADC-tribunaal heringestel word. Freeth het vanaf Zimbabwe gereis om geregtigheid te kry vir sy plaas wat afgevat is tydens Robert Mugabe se mislukte grondhervormingsplan. Die SADC-tribunaal het hom in 2008 die...

‘Diana het baie meer gely onder media-teistering as Kate’
Post

‘Diana het baie meer gely onder media-teistering as Kate’

‘Diana het baie meer gely onder media-teistering as Kate’ Wyle Prinses Diana se broer, Graaf Charles Spencer, sê dat die media aandag waaronder sy suster gely het “gevaarliker” was as die ondersoek rondom Kate, die huidige prinses van Wallis. Diana is dood in’n motorongeluk terwyl sy deur fotograwe agternagesit is. In ‘n BBC-onderhoud sê Spencer...

Ekonoom baie positief oor SA-ekonomie
Post

Ekonoom baie positief oor SA-ekonomie

Ekonoom baie positief oor SA-ekonomie Die Belanghebbendeskonferensie 2024 van Mosaic Equity het in Suid-Afrika afgeskop onder die tema Harnessing B-BBEE For Business Success and Community Empowerment. Die konferensie sal na verwagting insigte verskaf oor hoe besighede en swart bemagtiging as katalisators kan dien. Roelof Botha, ‘n ekonoom van Optimum groep, is daar en gesels oor...

Amerikaners gee (baie) vir groen-waterstof
Post

Amerikaners gee (baie) vir groen-waterstof

Amerikaners gee (baie) vir groen-waterstof Die Amerikaanse regering het deur USAid ‘n toekenning van 19 miljoen Namibiese dollar aan die Namibia Hydrogen Fund Managers aangekondig vir volhoubare ontwikkelingsdoelwitte in Namibië deur die SDG Namibia One Fund te ondersteun. Die SDG Namibia One Fund, wat in November 2022 by COP27 bekendgestel is, is Namibië se toegewyde...

Groot riviere bly bestendig, maar Oranje baie laag
Post

Groot riviere bly bestendig, maar Oranje baie laag

Groot riviere bly bestendig, maar Oranje baie laag Die Zambezirivier by Katima Mulilo is besig om te daal en het vanoggend ‘n watervlak van 1,67m aangeteken. Die Okavangorivier by Rundu daal steeds van 5,64m gister tot 5,63m vanoggend. Die Benede Oranjerivier by Blouputs het ‘n watervlak van 0,34m aangeteken en Sendelingsdrift daal steeds en was...

Wes-Kaap is gelukkig, damme vertoon baie beter
Post

Wes-Kaap is gelukkig, damme vertoon baie beter

Wes-Kaap is gelukkig, damme vertoon baie beter Terwyl Namibië se damme uiters swak vertoon en die jongste bulletin vandag verwag word het Wes-Kaapse damvlakke tot byna 66 persent gestyg wat aansienlik beter is as die sowat 49 persent dieselfde tyd verlede jaar. Die Nasionale Waterdepartement woordvoerder, Malusi Rayi… Post navigation Source link

SA se belastingbetaler het baie uitgegee vir Wêreldbeker-pret
Post

SA se belastingbetaler het baie uitgegee vir Wêreldbeker-pret

SA se belastingbetaler het baie uitgegee vir Wêreldbeker-pret Belastingbetalers het meer as 1,3 miljoen Suid-Afrikaanse rand betaal vir die reis en verblyf van die superondersteuners Mama Joy Chauke en Botha Msila tydens verlede jaar se Wêreldbekertoernooi in Frankryk. Die Departement van Sport, Kuns en Kultuur het die inligting verskaf aan die burgerregtegroep AfriForum, wat dit...