Tag: baie

Home baie
Toewysing vir toerisme is baie goeie nuus
Post

Toewysing vir toerisme is baie goeie nuus

Toewysing vir toerisme is baie goeie nuus Finansminister Ipumbi Shiimi het in sy begroting altesaam 725,5 miljoen Namibiese dollar aan die toerisme-ministerie bewillig. Dit is sowat 19,4 persent hoër as die vorige jaar. Dit behoort die ministerie in staat te stel om aandag te gee aan infrastruktuur-tekortkominge, gegewe die stygende toeriste-aankomste, asook om die bemarking...

Ruacana wek lekker op, vloei is baie sterk
Post

Ruacana wek lekker op, vloei is baie sterk

Ruacana wek lekker op, vloei is baie sterk Die Kunenerivier loop tans geweldig sterk by Ruacana, en loop teen 427,5 kubieke meter per sekonde gevloei, na goeie reën in Angola. Volgens die nuutste vloedverslag het die Zambezirivier by Katima Mulilo gister ‘n watervlak van 1,71m aangeteken, ‘n effense toename vanaf die vorige dag se lesing...

Kontant vir Krag werk baie goed in die Kaap
Post

Kontant vir Krag werk baie goed in die Kaap

Kontant vir Krag werk baie goed in die Kaap Die Stad Kaapstad sê sake-ondernemings en huishoudings het sedert die 2022/23-boekjaar meer as 25,8 miljoen Suid-Afrikaanse rand uit sy Kontant vir Krag-program ontvang. Dit volg nadat die stad kleinskaalse kragprodusente se oorskot-sonkrag vir kontant of krediete op hul munisipale rekening begin aankoop het. Die burgemeester, Geordin...

Volgens jare se sielkundige navorsing kan presies hoe ons praat baie oor ons persoonlikheid sê
Post

Volgens jare se sielkundige navorsing kan presies hoe ons praat baie oor ons persoonlikheid sê

Volgens jare se sielkundige navorsing kan presies hoe ons praat baie oor ons persoonlikheid sê Van diep tot pieperig en van hard tot sag, die variasie in ons stemme is glo ‘n interesante aspek van ons menslike bestaan. ’n Lae stem, soos dié van Morgan Freeman, is ’n teken van ekstroversie en selfs seksuele aantrekkingskrag,...

RA se mobiele-toetssasie het baie gehelp
Post

RA se mobiele-toetssasie het baie gehelp

RA se mobiele-toetssasie het baie gehelp Die Paaie-owerheid het ‘n opdatering gegee oor die padveiligheidsveldtogte wat hulle tydens die feesseisoen aangebied het. Hileni Fillemon, die owerheid se woordvoerder, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels oor die sukses wat hulle behaal het, veral met die mobiele voertuig-toetsstasie. Post navigation Source link

Ombud is die jaar baie besig
Post

Ombud is die jaar baie besig

Ombud is die jaar baie besig Die kantoor van die ombudsman, as ‘n instelling wat die mense van die land dien, het verskeie projekte vir vanjaar beplan. Die meeste van die projekte is reeds aan die gang. Kosmos 94.1 Nuus het met Aurelia Davids, woordvoerder van die ombudsman se kantoor, gepraat wat uitbrei oor onder...

Afcon: Senegal verdedig sy titel baie goed, 3 oorwinnings
Post

Afcon: Senegal verdedig sy titel baie goed, 3 oorwinnings

Afcon: Senegal verdedig sy titel baie goed, 3 oorwinnings Die verdedigende kampioene van Senegal het Guinee met 2-0 verslaan en spog nou met drie seges uit drie wedstryde in die Afrikabeker-toernooi se Groep C. Albei spanne is deur na die laaste 16. Mauritanië het ‘n opskudding veroorsaak toe hulle die 2019-wenners van Algerië met ʼn...

Gesondheidsorg vorder, maar daar’s nog baie werk
Post

Gesondheidsorg vorder, maar daar’s nog baie werk

Gesondheidsorg vorder, maar daar’s nog baie werk Die Khomas-streeksraad maak vordering met die voorsiening van gesondheidsdienste aan inwoners. Volgens die raad se voorsitter, Shaalukeni John Moonde, is die konstruksie van ‘n voorafvervaardigde uitreikkliniek by Mix-nedersetting voltooi, terwyl werk by die Hakahana kliniek 70 persent voltooi is. Die opknapping van 1,5 miljoen dollar van die Donkerhoek-kliniek...

Onderburgemeester van Tshwane kos geld… baie geld…
Post

Onderburgemeester van Tshwane kos geld… baie geld…

Onderburgemeester van Tshwane kos geld… baie geld… ActionSA se benoeming vir Tshwane-onderburgemeester, dokter Nasiphi Moya, sê sy weet die taak wat voorlê is enorm, maar dit is noodsaaklik om die blywende stabiliteit van dienste aan inwoners te verseker. Volgens ‘n verslag wat verlede jaar deur die raad goedgekeur is, sal dit sowat 2 miljoen Suid-Afrikaanse...

Damme is baie leeg en Ooste in die knyp
Post

Damme is baie leeg en Ooste in die knyp

Damme is baie leeg en Ooste in die knyp Volgens NamWater se nuutste dambulletin was daar op 8 Januarie net 23,1 persent waterbronne in die drie sentrale damme wat onder meer Windhoek voorsien oor. Von Bach was op 13,3 persent na water van Swakoppoort, wat op 46,1 persent staan, oorgedra is. Omatako is dolleeg. In...