Mosambiek se kitsbanke werk baie hard Bankkliënte in Mosambiek het in die eerste agt maande van vanjaar gemiddeld meer as 180 miljoen Namibiese dollar by kitsbanke onttrek. Dit is volgens die land se sentrale bank. Mosambiek het ‘n bevolking van amper 33 miljoen mense en 1 500 kitsbanke. Die hoogste aantal onttrekkings, 7 573 096...
Tag: baie
Winsmarge op sonneblom-olie steeds baie hoog
Winsmarge op sonneblom-olie steeds baie hoog Suid-Afrika se Mededingingskommissie sê sy kommer oor die prys van sonneblom-olie duur voort. Volgens die jongste voedsel inflasiesysfers in Namibië het die prys met net meer as 5 persent gedaal maar, daar is vroeër in die buurland bevind die prys het die hoogte ingeskiet in 2022 nie as gevolg...
Hoekom bedank so baie hoofde van staatsinstellings?
Hoekom bedank so baie hoofde van staatsinstellings? Die buurland se energieminister, Gwede Mantashe, sê ondersoek moet ingestel word na die talle bedankings deur uitvoerende hoofde van staatsbeheerde ondernemings. Transnet se hoof, Portia Derby en Transnet Freight Rail se hoof, Siza Mzimela, het albei onlangs binne ʼn week bedank. Eskom se raadsvoorsitter, Mpho Makwana, se bedanking is Maandagaand aangekondig. Mantashe sê dié saak sal bespreek word wanneer die kabinet vergader: Post navigation...
Eswatini se stemmery lok baie kommentaar uit
Eswatini se stemmery lok baie kommentaar uit Daar is geen geweld tydens Eswatini se algemene verkiesing Saterdag aangemeld nie. Pro-demokratiese aktiviste het weggebly en meen die verkiesing is ‘n mors van tyd. Kiesers moes vir 59 parlementslede, wat ‘n adviserende rol vir koning Mswati III vervul, stem. Mswati is reeds 37 jaar op die land...
Hoekom so baie aartappels en uie invoer?
Hoekom so baie aartappels en uie invoer? Die Namibiese Statistieke-agentskap se data vir die tweede kwartaal toon dat Namibië 17,2 miljoen Namibiese dollar se aartappels ingevoer het, asook 8,7 miljoen dollar se appels, 7 miljoen dollar se uie en 4,6 miljoen dollar se piesangs. Kosmos 94.1 Nuus het met die veteraan-besigheidspersoonlikheid dr. Leake Hangala gepraat,...
Proteas het nog baie werk om te doen, ten spyte van oorwinning
Proteas het nog baie werk om te doen, ten spyte van oorwinning Die Proteas se afrigter vir die beperkte-boulbeurtformaat, Rob Walter, sê ten spyte van hulle eendagreeks-oorwinning oor Australië, moet hulle nog baie verbeter voor volgende maand se Wêreldbeker in Indië. Suid-Afrika het die laaste drie wedstryde gewen om die reeks met twee-drie te beklink....
Baie partye – meer keuses – Namibiese kenner gesels oor ’24 – Kosmos 94.1
Baie partye – meer keuses – Namibiese kenner gesels oor ’24 Dit word aanvaar dat volwasse demokrasieë minder politieke partye het, soos byvoorbeeld die VSA wat net twee partye het wat in verkiesings meeding. In Namibië is daar 22 wat by die Verkiesingskommissie van Namibië geregistreer is, maar dit word algemeen aanvaar dat nie een...
SA-verbruikers kry baie groter styging in brandstofprys – Kosmos 94.1
SA-verbruikers kry baie groter styging in brandstofprys Ten spyte van reuse-onderverhalings op die plaaslike brandstofpryse het die ministerie nie die prys per liter gevolglik so opgestoot nie en absorbeer hy helfte, en meer, van die kostes. Nie so in Suid-Afrika nie. Die Departement van Minerale Bronne en Energie het bevestig petrolpryse sal Woensdag met 1...
Swapo doen baie meer as ANC op brandstofprys – Kosmos 94.1
Swapo doen baie meer as ANC op brandstofprys Reaksie word ontvang op die Suid-Afrikaanse Reserwebank wat ‘n beroep op die ANC-regering doen om aandag te gee aan die stygende brandstofpryse. Reuse-stygings word vir die maand verwag en die sentrale bank sê die regering moet verskeie opsies oorweeg. Plaaslik, het die Swapo-regering reeds heffings aangepas en absorbeer hy ook talle male onderverhalings....
Namibiese motocross-span se voorbereidings in die Kaap vorder baie goed – Kosmos 94.1
Namibiese motocross-span se voorbereidings in die Kaap vorder baie goed Namibiese motocross-ryers is in Kaapstad vir die Motocross of African Nations-kompetisie wat môre begin en Sondag tot ‘n einde kom. Namibië het ‘n 21-man-span met Zoë Waldschmidt wat die enigste roos onder die dorings is. Ingo Waldschmidt sê die voorbereidings is op koers. Hy voeg...