Everton baklei vir sy punte Everton het appèl aangeteken teen die aftrekking van twee punte vir ‘n tweede oortreding van die Premierliga se wins- en volhoubaarheidsreëls. Die span het in Februarie ook geappelleer toe tien punte van hulle afgetrek is omdat hulle die reëls oortree het. Hulle is verlede week weer beboet nadat hulle erken...
Tag: baklei
Ndeitunga baklei vir weiding in Angola
Ndeitunga baklei vir weiding in Angola Die groeiende aantal beeste in die Ohangwena-streek is besig om ‘n las te word vir plaaslike boere wat te midde van die heersende droogtetoestande steeds sukkel om geskikte weidingsvelde te vind. Dit is van die faktore wat Namibiese beesboere noop om weigebiede in Angola te gaan soek, soos hulle...
Praat hierdie vakansie, nie baklei
Praat hierdie vakansie, nie baklei Met die Kersvakansie op hande, beplan Namibiërs hoe en waar om hul feestyd deur te bring. Mens wonder soms of hierdie tipe vakansietye vir alle lede van die samelewing ‘n gelukkige samesyn inhou. Huismoles, selfmoordgevalle en verkragtingsake neem dikwels toe gedurende die Kerstyd. Sommige sê alkohol is dikwels die hoofoorsaak...
DA baklei teen Nersa se goedkeuring van R24 miljard ekstra vir Eskom – Kosmos 94.1
DA baklei teen Nersa se goedkeuring van R24 miljard ekstra vir Eskom Die DA sê die energie-reguleerder Nersa se goedkeuring van Eskom se aansoek vir ‘n bykomende 24 miljard Suid-Afrikaanse rand sal ‘n verdere styging in kragkostes tot gevolg hê. Die party beoog om Nersa se besluit vir die goedkeuring van ‘n tariefverhoging van 31,4...
Welwitschias baklei hard terug, wen Chili 28-26 – Kosmos 94.1
Welwitschias baklei hard terug, wen Chili 28-26 Die Windhoek Draught Welwitschias het hul laaste wedstryd teen Chili in die Wêreldrugby-nasiesbeker met ‘n finale telling van 28-26 gewen. Die halftydtelling was 19-7 in Chili se guns. Die Namibiërs het vier drieë gedruk en die span het hard baklei om die wedstryd te wen met die telling...
Botswana baklei en kry groter hulpbron-aandeel, wat van Namibië? – Kosmos 94.1
Botswana baklei en kry groter hulpbron-aandeel, wat van Namibië? Met die nuus dat De Beers ‘n ooreenkoms hernu het om diamante uit Botswana te bemark, is die voordele van minerale bronne weer in die nuus. Die buurland se President Mokgweetsi Masisi het ‘n groter aandeel uit die diamante geëis en indien nie ontvang nie, sou...
Nam baklei oor gay gades, SA pas Kinderwet aan vir gay-huwelike – Kosmos 94.1
Nam baklei oor gay gades, SA pas Kinderwet aan vir gay-huwelike Terwyl Namibiërs nog baklei oor die erkenning van buitelandse gades in gay-huwelike met Namibiese burgers, is die buurland besig om werklike kwessies van gelykheid uit te stryk. Die Konstitusionele Hof het Artikel 40 van die Suid-Afrikaanse Kinderwet ongrondwetlik en ongeldig verklaar. Die hof het...