Tag: bakleiery

Home bakleiery
DRK-gemeenskappe loop deur onder bakleiery
Post

DRK-gemeenskappe loop deur onder bakleiery

DRK-gemeenskappe loop deur onder bakleiery ‘n Verskerpte konflik tussen die Demokratiese Republiek van die Kongo se weermag en die Tutsi-geleide M23-rebelle, wat na bewering deur Rwanda gesteun word, het voedselvoorrade aan die oostelike stad Goma ontwrig. Dit raak meer as 2 miljoen inwoners en ontheemde mense. Swaar artillerie-bombardemente en grofgeskut het dosyne doodgemaak, en hospitale in...

Mediese fondse struikel, bakleiery duur voort
Post

Mediese fondse struikel, bakleiery duur voort

Mediese fondse struikel, bakleiery duur voort Terwyl plaaslike media berig dat die Namibiese vereniging van mediese fondse, bekend as Namaf, sê dat 96 persent van mediese fondse die risiko loop om ineen te stort, sê die privaatpraktisyns-forum dat Namaf hom uiters oneties gedra. Volgens die berigte oor Namaf, sê sy uitvoerende hoof, Steven Tjiuoro, dat...

So raak Bibi en Hamas se bakleiery jou sak
Post

So raak Bibi en Hamas se bakleiery jou sak

So raak Bibi en Hamas se bakleiery jou sak Die voortslepende gewapende konflik tussen Israel en Palestynse militante onder leiding van Hamas het op 7 Oktober begin en daar is geen teken dat dit binnekort sal afneem nie. Minstens 3 000 mense is sedert verlede Saterdag in die Gaza-strook dood, volgens die Palestynse gesondheid-ministerie. Israel...