Tag: BankmanFried

Home BankmanFried
Bankman-Fried kry 25 jaar agter tralies
Post

Bankman-Fried kry 25 jaar agter tralies

Bankman-Fried kry 25 jaar agter tralies Die sogenaamde kripto-“wonderkind” en voormalige miljardêr Sam Bankman-Fried is tot 25 jaar tronkstraf gevonnis, na sy diefstal van 8 miljard Amerikaanse dollar van kliënte van sy nou bankrot FTX-kriptobeurs. Die Amerikaanse distriksregter Lewis Kaplan het die vonnis by ‘n hofsitting in Manhattan opgelê. Hy het Bankman-Fried se bewering dat...

Geen tweede saak teen FTX se Bankman-Fried nie
Post

Geen tweede saak teen FTX se Bankman-Fried nie

Geen tweede saak teen FTX se Bankman-Fried nie Amerikaanse aanklaers sê die openbare belang vir ‘n vinnige oplossing van die saak teen die 31-jarige voormalige miljardêr en sogenaamde kripto-wunderkind, Sam Bankman-Fried, weeg swaarder as die voordele van ‘n tweede verhoor. Hulle het bevestig dat daar nie ‘n tweede saak gebring sal word nie. Bankman-Fried se...

Kripto-wunderkind Bankman-Fried is skuldig – Kosmos 94.1
Post

Kripto-wunderkind Bankman-Fried is skuldig – Kosmos 94.1

Kripto-wunderkind Bankman-Fried is skuldig Die stigter van die nou-bankrot kripto-beurs FTX, Sam Bankman-Fried, is in New York skuldig bevind op al sewe aanklagte van aanlyn bedrog en sameswering om geld te was. Aanklaers het die 31-jarige daarvan beskuldig dat hy vir beleggers en leners gelieg het en miljarde dollar van die kripto-geldeenheid-beurs FTX gesteel het, wat tot die...

FTX Founder Sam Bankman-Fried faces new indictment
Post

FTX Founder Sam Bankman-Fried faces new indictment

FTX founder Sam Bankman-Fried has pleaded not guilty to fresh charges on Tuesday. As Sally Patterson reports he faced a new indictment accusing him of fraud and conspiracy in a New York Federal Court. Last year, Bankman-Fried was charged by the U.S. government of orchestrating one of the largest financial frauds in history. Earlier this...

FTX founder Sam Bankman-Fried sent to jail
Post

FTX founder Sam Bankman-Fried sent to jail

FTX founder Sam Bankman-Fried was sent to jail on Friday after a US judge revoked his bail. The cryptocurrency wiz federal had his bail revoked over alleged witness tampering. His lawyers say they will appeal the decision.  Sally Patterson reports from New York.   The post FTX founder Sam Bankman-Fried sent to jail first appeared...

Bankman-Fried se borg gekanselleer, meng met getuies in – Kosmos 94.1
Post

Bankman-Fried se borg gekanselleer, meng met getuies in – Kosmos 94.1

Bankman-Fried se borg gekanselleer, meng met getuies in Sam Bankman-Fried, wat verlede jaar op aanklagte van bedrog gearresteer is ná die ineenstorting van sy kripto-beurs FTX, sal agter tralies bly tot sy verhoor oor twee maande begin. Regter Lewis Kaplan het met aanklaers wat Bankman-Fried daarvan beskuldig het dat hy met getuies ingemeng het, saamgestem....