Tag: bankvas

Home bankvas
Napha staan bankvas agter Botswana
Post

Napha staan bankvas agter Botswana

Napha staan bankvas agter Botswana Botswana staan aan die spits van ‘n veldtog om die goedkeuring van die Britse wetsontwerp op jagtrofeë te keer. Verlede jaar het Britse parlementslede vir die wetsontwerp gestem wat ‘n verbod op die invoer van jag-trofeë wil plaas. Axel Cramer, die president van die Namibië Professionele Jagvereniging, het aan Kosmos...

Salah staan bankvas agter Egipte teen Kaap Verde
Post

Salah staan bankvas agter Egipte teen Kaap Verde

Salah staan bankvas agter Egipte teen Kaap Verde Sokker: Die beseerde kaptein van Egipte, Mo Salah, is vol vertroue in sy span se soeke na ʼn oorwinning in vandag se wedstryd in die Afrikabeker-toernooi teen Kaap Verde in die Ivoorkus. Hy sal die wedstryd misloop weens ʼn spierbesering wat hy verlede week opgedoen het in...

GRN staan bankvas agter SA in Den Haag
Post

GRN staan bankvas agter SA in Den Haag

GRN staan bankvas agter SA in Den Haag Namibië ondersteun Suid-Afrika se saak teen Israel in die Internasionale Geregshof wat ten doel het om die land se militêre bedrywighede in Gaza te stop. Die hof in Den Haag in Nederland hou vandag en môre openbare verhore oor Suid-Afrika se saak teen Israel, waar Israel beskuldig...

Fishrot-regter staan bankvas teen aantygings, beskuldigings
Post

Fishrot-regter staan bankvas teen aantygings, beskuldigings

Fishrot-regter staan bankvas teen aantygings, beskuldigings Ten spyte van verskeie besware en klagtes deur die beskuldigdes, sal die Fishrot-verhoor volgende week Woensdag voortduur. Vir die beskuldigdes sonder regsverteenwoordiging – Sacky Shanghala, Ricardo Gustavo, Pius Mwatelulo en James Hatuikulipi – het regter Moses Chinhengo ‘n onskuldige pleit ingedien. Mbanga Siyomunji, regsman vir Tamson Hatuikulipi en Nigel...

ANC staan bankvas agter die mense van Palestina
Post

ANC staan bankvas agter die mense van Palestina

ANC staan bankvas agter die mense van Palestina President Cyril Ramaphosa sê die ANC staan in solidariteit met die mense van Palestina terwyl die bloedige oorlog met Israel voortduur. Ramaphosa het tydens ‘n nuuskonferensie by die party se nasionale uitvoerende komiteevergadering in Ekurhuleni gepraat. ANC-leiers het almal die Palestynse serp om hul skouers gedra terwyl...