The Namibia Wildlife Resorts (NWR) says Gross Barmen and Hardap Resort have emerged as the most preferred destination for conferencing and hosting corporate events. NWR spokesperson Nelson Ashipala said in a bid to prioritise productivity and focus during business gatherings, they have witnessed a remarkable surge in companies and organisations opting for out-of-town conference venues....
Tag: Barmen
A1 tussen Omakunde, Gross Barmen oopgestel
A1 tussen Omakunde, Gross Barmen oopgestel Namibiese motoriste kan nou die nuutgeboude dubbelbaan-roete tussen die Omakunde- en Gross Barmen-wisselaar op die Windhoek-Okahandja-pad gebruik. Die hoof van die Paaie-owerheid Conrad Lutombi, het die 21 kilometer-gedeelte oopgestel. Die roete is 87 persent voltooi maar ná die voltooiing van die 11 kilometer-gedeelte van Omakunde na Gross Barmen sê...
Biomassa-fees op Gross Barmen die week – Kosmos 94.1
Biomassa-fees op Gross Barmen die week Die Standard Bank Biomassa-fees vind van 7 tot 9 September by die Gross Barmen-oord naby Okahandja plaas. Die fees word gereël deur die Namibiese Biomassa-industriegroep. Daar is ook ‘n navorsing-simposium wat Donderdag gehou word en meer as 100 uitstallers in die bedryf is teenwoordig. Michael Degé Bestuurder van die...
Biomassa-fees vanjaar by Gross Barmen – Kosmos 94.1
Biomassa-fees vanjaar by Gross Barmen Die Standard Bank Biomassa-fees vind van 7 tot 9 September by die Gross Barmen-oord naby Okahandja plaas. Die fees word georganiseer deur die Namibia Biomass Industry Group, die Houtskoolvereniging van Namibië en Nust, en poog om Namibië se biomassa-sektor te bevorder. Op 7 September sal ‘n navorsing-simposium plaasvind en op...