In Gauteng gaan jy lank wag vir basiese dienste: DA Die DA in Gauteng sê inwoners wat basiese dienste soos water, elektrisiteit en behuising nodig het, sal lank hiervoor moet wag. Die provinsiale wetgewer het tans ʼn groot agterstand wat klagskrifte oor ʼn gebrek aan dienslewering betref. Dorianne Arendse van die DA sê altesaam 676...
Tag: basiese
Staatsrede: Waar’s die basiese inkomste-toelaag?
Staatsrede: Waar’s die basiese inkomste-toelaag? Die GOOD Party sê hy is teleurgesteld dat president Cyril Ramaphosa nie in sy staatsrede ʼn hersiening van maatskaplike sekerheid aangekondig het nie. Die president het teruggekrabbel oor planne om ʼn permanente basiese inkomstetoelae in te stel en sê dit sal gedoen word deur die maatskaplike noodverligtingtoelaag uit te brei...
Basiese inkomste toelaag na staande komitee verwys
Basiese inkomste toelaag na staande komitee verwys ‘n Universele basiese inkomste toelaag is wetenskaplik bekragtig deur 164 loodsstudies wêreldwyd – insluitend die 2008-2009 Otjivero-loodsstudie, die eerste van sy soort in die wêreld – as die mees kostedoeltreffende manier om armoede, ongelykheid en werkloosheid aan te pak. Namibië het egter steeds nie so ‘n toelaag nie....
Sodomie-saak is uiters belangrik vir basiese regte
Sodomie-saak is uiters belangrik vir basiese regte Die bekende LGBTQ-aktivis Linda Baumann woon die hofverrigtinge in die sodomie-saak by. Friedel Dausab, die aansoeker in die saak, daag die ministers van justisie en binnelandse sake, sowel as die aanklaer-generaal en die prokureur-generaal uit. Hy voer aan dat die twee gemenereg-misdade, sodomie en onnatuurlike seksuele misdrywe, voortgaan...
Beleg van Gaza veroorsaak talle vergrype van basiese regte
Beleg van Gaza veroorsaak talle vergrype van basiese regte Die Verenigde Nasies se Menseregtekantoor sê sy kommer neem toe oor die uitwerking wat die konflik tussen Israel en die Palestyne in die komende dae op burgerlikes gaan hê terwyl die geweld toeneem. ʼn Woordvoerder van die kantoor, Ravina Shamdasani, sê die voortslepende beleg op Gaza...
Hamas het geen basiese standaarde van ordentlikheid nie
Hamas het geen basiese standaarde van ordentlikheid nie Amerika se minister van Buitelandse Sake, Antony Blinken, sê terroriste-organisasies soos Hamas het geen ontsag vir die oppergesag van die reg, humanitêre reëls en regte, of enige standaard vir menslike ordentlikheid nie. Hy het Israel besoek waar hy dié land verseker het van Amerika se volle ondersteuning....
Basiese inkomstetoelaag gaan nog ‘n ruk duur
Basiese inkomstetoelaag gaan nog ‘n ruk duur Die kwessie van ‘n basiese inkomstetoelaag het weer in die Nasionale Vergadering ter sprake gekom. Bernadette Jagger, die adjunkminister van uitwissing van armoede, het ‘n vraag beantwoord wat deur RDP-parlementslid Kennedy Shekupakela gestel is oor wanneer die toelaag wat deur die ministerie voorgestel word, van krag sal wees....
BIG Namibia fokus op jeug in stryd om basiese inkomste-toelae
BIG Namibia fokus op jeug in stryd om basiese inkomste-toelae Die Basic Income Grant Coalition of Namibia bied môre ‘n musiekkonsert in die hoofstad aan met die hutsteken NoOneLeftOut. Die koalisie sê hulle doel is om Namibiese kunstenaars en die publiek, veral die jeug, bymekaar te bring om die 16de herdenking van die Internasionale Basiese...
Basiese inkomstetoelaag van R1 000 in SA gevra – Kosmos 94.1
Basiese inkomstetoelaag van R1 000 in SA gevra Die GOOD-party het sy pleidooi aan die regering herhaal om ‘n basiese inkomstetoelaag van 1 000 Suid-afrikaanse rand in te stel na aanleiding van Statistieke Suid-Afrika se onlangse vrystelling van armoedesyfers. Die hersiene broodlyn staan op 760 rand per persoon per maand, terwyl die onderste armoedegrens van...
Namibiese huishoudings het nie genoeg geld om basiese voedsel te bekom nie – Kosmos 94.1
Namibiese huishoudings het nie genoeg geld om basiese voedsel te bekom nie Wanvoeding en voedseltekort is plaaslik in die nuus. Die jongste Fill the Nutrients Gap-verslag vir Namibië in 2021 toon dat ‘n gesin van vyf minstens 3 131 Namibiese dollar per maand benodig om aan hul minimum voedingsvereistes te voldoen, met 43,1 persent van...