Bazoum het nie probeer ontsnap nie Niger se afgesette president Mohamed Bazoum word op ‘n geheime plek aangehou deur die junta wat die mag in die Wes-Afrikaanse staat einde Julie oorgeneem het, het prokureurs wat hom verteenwoordig gesê. Hulle ontken enige beskuldigings dat die president probeer ontsnap het. Die junta het laat verlede gesê dat...
Tag: Bazoum
Bazoum het probeer ontsnap – Niger-junta
Bazoum het probeer ontsnap – Niger-junta Niger se junta het sê hy het ‘n ontsnappingspoging deur die afgesette president Mohamed Bazoum gedwarsboom. Bazoum word sedert ‘n staatsgreep op 26 Julie deur die weermag gevange gehou ondanks internasionale oproepe vir sy vrylating. Die militêre leiers sê dat Bazoum en sy gesin, met die hulp van medepligtiges...
Junta sal Niger se Bazoum vervolg vir hoogverraad – Kosmos 94.1
Junta sal Niger se Bazoum vervolg vir hoogverraad Niger se staatsgreepleiers wat President Mohamed Bazoum omver gewerp het, sê hulle sal hom vervolg op klagte van hoogverraad en die ondermyning van die veiligheid van die land. Hy sê hy het bewyse ingesamel en sal die afgesette president voor bevoegde nasionale en internasionale liggame vervolg. Bazoum...
Kommer oor Bazoum se toestand, bystandsmag daargestel – Kosmos 94.1
Niger: Kommer oor Bazoum se toestand, bystandsmag daargestel Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, Antonio Guterres, het sy kommer uitgespreek oor die omstandighede waaronder die afgesette president van Niger, Mohamed Bazoum, en sy gesin aangehou word. Hy het gereageer op berigte dat die President sonder elektrisiteit, water, kos of medisyne aangehou word sedert sy regering...