Tag: beboet

Home beboet
Nottingham Forest met 4 punte beboet
Post

Nottingham Forest met 4 punte beboet

Nottingham Forest met 4 punte beboet Nottingham Forest moes vier punte afstaan omdat hy die Engelse Premierliga se reëls vir winsgewendheid en volhoubaarheid oortree het. Die klub het erken hy het in 2022/2023 650-miljoen rand méér wins gemaak as wat die reëls bepaal. Die straf plaas Forest nou in die 18de plek en dus in...

TikTok in Italië beboet oor min beskerming vir minderjariges
Post

TikTok in Italië beboet oor min beskerming vir minderjariges

TikTok in Italië beboet oor min beskerming vir minderjariges Italië se mededingingsowerheid het TikTok met byna 204-million Namibiese dollar beboet en sê die uiters gewilde video-toepassing beskerm nie minderjariges genoeg nie. Die waghond sê die maatskappy het nie toepaslike meganismes ingestel om inhoud op die platform te monitor nie, veral nie dit wat die veiligheid...

Nigerië beboet Binance met N$190 miljard
Post

Nigerië beboet Binance met N$190 miljard

Nigerië beboet Binance met N$190 miljard Die Nigeriese regering eis meer as 190 miljard Namibiese dollar se vergoeding van die kripto-geldeenheid maatskappy, Binance. Hy sê Binance het buitelandse valutakoerse gemanipuleer deur geldeenheidspekulasie en koersvasstelling, wat veroorsaak het dat die naira die afgelope paar maande byna 70 persent van sy waarde verloor het. Kosmos 94.1 het...

Rusland beboet Google oor fopnuus oor Oekraïne
Post

Rusland beboet Google oor fopnuus oor Oekraïne

Rusland beboet Google oor fopnuus oor Oekraïne ’n Russiese hof het Alphabet se Google vandag met 4,6 miljard roebels, of 944 miljoen Namibiese dollar beboet omdat hy nie die sogenaamde vals inligting oor die konflik in die Oekraïne verwyder het nie. Rusland is in ’n stryd met buitelandse tegnologiemaatskappye oor inhoud, sensuur, data en plaaslike...

Regter beboet Trump – Kosmos 94.1
Post

Regter beboet Trump – Kosmos 94.1

Regter beboet Trump ’n Regter van New York het die voormalige Amerikaanse president Donald Trump met 5 000 Amerikaanse dollar beboet. Dit was nadat ’n neerhalende plasing op sosiale media oor ’n belangrike hof-amptenaar in Trump se siviele bedrogsaak op sy veldtog-webwerf gebly het nadat die regter beveel het dat dit uitgevee word. Regter Arthur...