Ja, dr. Uumati het nie bedank nie: Oceana Group Die Oceana Group het bevestig dat die voormalige besturende direkteur van Erongo Marine Enterprises, dr. Martha Uumati, nie uit haar pos bedank het nie. Sy het in terme van ‘n wedersydse ooreenkoms weë geskei met die maatskappy. Oceana Group het ‘n vorige verklaring, wat verkeerdelik aangedui...
Tag: bedank
Boeing-baas sal bedank – Kosmos 94.1
Boeing-baas sal bedank Boeing se uitvoerende hoof, Dave Calhoun, sal aan die einde van hierdie jaar die firma verlaat te midde van ‘n toenemende krisis oor sy veiligheidsrekord. Boeing verkeer onder druk nadat ‘n ongebruikte deur van ‘n Boeing 737 Max in Januarie afgewaai het, kort nadat die vlug opgestyg het. Boeing staar na berig...
Ierse premier bedank skielik – Kosmos 94.1
Ierse premier bedank skielik Leo Varadkar, eerste minister van Ierland het bedank. Die stap kom as ‘n skok, ‘n jaar voor verkiesings in die land gehou moet word, en kort nadat hy teruggekeer het van ‘n staatsbesoek aan die VSA. Die 45-jarige Varadkar, wat in 2017 die eerste gay premier van die eens stoere Katolieke...
VF+ sê speaker moet bedank na Valke-klopjag
VF+ sê speaker moet bedank na Valke-klopjag Die Vryheidsfront Plus sê die speaker van die buurland se Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, moet in die beste belang van die Parlement optree en bedank. Dit volg nadat die Valke ʼn klopjag op haar huis in Johannesburg uitgevoer het ná bewerings van korrupsie. Sy word beskuldig dat sy...
Ariel Henry bedank (uiteindelik) – Kosmos 94.1
Ariel Henry bedank (uiteindelik) Haïtiaanse premier, Ariel Henry, het bedank. Die 74-jarige onverkiesde neurochirurg beklee die pos sedert die 2021-sluipmoord op die land se laaste president Jovenel Moise. Bendes het die land in chaos gedompel en het Henry se bedanking geëis. Die voorsitter van die Caribbean Community, bekend as Caricom, Irfaan Ali, sê ‘n oorgangsraad...
DR Kongo se eerste minister bedank
DR Kongo se eerste minister bedank Die eerste minister van die Demokratiese Republiek van die Kongo, Jean-Michel Sama Lukonde, het bedank om hom toe te spits op sy parlementêre pligte as ‘n verkose wetgewer. Hy het sy bedanking voorgelê aan president Felix Tshisekedi, wat gelei het tot die ontbinding van die hele regering. Ondanks sy...
Ja, Nandi-Ndaitwah moet bedank as sy vir party-presidentskap wil veg
Ja, Nandi-Ndaitwah moet bedank as sy vir party-presidentskap wil veg Volgens plaaslike berigte sê voormalige kabinetsminister Jerry Ekandjo hy glo die posisie van Swapo-partypresident by die komende buitengewone kongres moet vir mans gereserveer word om geslagsbalans te bereik. Hy het na wat berig word gevra vir die bedanking van Swapo-visepresident Netumbo Nandi-Ndaitwah, as sy vir...
Skotse minister bedank oor groot iPad-rekening
Skotse minister bedank oor groot iPad-rekening Skotland se gesondheid-minister, Michael Matheson, het bedank oor ‘n skandaal rakende sy iPad-rekening van byna 260 000 Namibiese dollar. Hy het die toestel laat in 2022 op ‘n gesinsvakansie na Marokko saamgeneem en die groot bedrag aan oorgrens-aanlyn kostes opgedok. Matheson het die geld terugbetaal nadat hy aanvanklik beweer...
Vince McMahon bedank uit TKO, WWE oor seksaanranding-hofsaak
Vince McMahon bedank uit TKO, WWE oor seksaanranding-hofsaak Rofstoei: Die stigter van World Wrestling Entertainment, Vince McMahon, het bedank uit die TKO-groep en WWE te midde van ‘n regsgeding oor beweerde seksuele aanranding en mensehandel. McMahon het saam met WWE en nog ‘n bestuurder te doen met aantygings deur ‘n voormalige werknemer. Hy ontken die...
Zim opposisieleier bedank uit eie party
Zim opposisieleier bedank uit eie party Zimbabwe se opposisieleier, Nelson Chamisa, het uit sy party, die Citizens Coalition for Change, bedank. Chamisa voer aan, die regerende ZANU-PF-party besoedel en kaap sy party. Hy beskuldig die regerende party dat hulle staatsinstellings gebruik om die CCC te ondermyn. Chamisa sal na verwagting ‘n nuwe party stig. Chamisa...