DA het nie standpunt oor Gaza nie, Cachalia bedank Die DA-parlementslid, Ghaleb Cachalia, het bedank met verwysing na onenigheid oor die party se standpunt rakende die Gaza-konflik. Die party aanvaar die bedanking, wat onmiddellik van krag is, maar verwerp Cachalia se redes, en beklemtoon die DA se verbintenis tot vrede en ‘n tweestaat-oplossing. Hulle beskuldig...
Tag: bedank
Nzimande, Khosa moet bedank oor NSFAS – ATM
Nzimande, Khosa moet bedank oor NSFAS – ATM Die African Transformation Movement eis die onmiddellike bedanking van die Suid-Afrikaanse Hoër Onderwys-minister, Blade Nzimande, en die voorsitter van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente, Ernest Khosa. Dit volg op ‘n verdoemende verslag en opnames deur die Organisasie teen Belastingmisbruik, wat bewerings bevat oor die wanbestuur van...
ANC-veteraan is ontnugter deur party, bedank
ANC-veteraan is ontnugter deur party, bedank Die voormalige adjunkpresident van die ANC-veteraneliga, Mavuso Msimang, sê hy is ontnugter aangesien hy steeds wag vir die nuwe daeraad wat president Cyril Ramaphosa beloof het. Msimang het die regerende party na meer as ses dekades verlaat uit verset teen wat hy beskryf as ’n skandelike bestuursrekord en die...
Struggle-veteraan bedank uit ANC oor korrupsie
Struggle-veteraan bedank uit ANC oor korrupsie Die politieke ontleder, Dirk Kotzé, stel voor die bedanking van die struggle-veteraan, Mavuso Msimang, uit die ANC gaan aansienlike simboliese gewig vir die party dra. Msimang, wat ses dekades by die ANC was, het kommer oor die party se beweerde betrokkenheid by toenemende korrupsie as ‘n hoofrede vir sy...
‘Bedank oor R2,6 miljoen vir partytjie’
‘Bedank oor R2,6 miljoen vir partytjie’ Die DA in Johannesburg versoek die raadslid, Loyiso Masuku, en die stadsbestuurder, Floyd Brink, om in skaamte te bedank oor hul rol in die onreëlmatige herleiding van fondse sodat 2,6 miljoen Suid-Afrikaanse rand betaal kan word vir ‘n partytjie vir 500 werknemers. Die DA-lid, Nicole Rahn, sê daar is...
Johann Maree: Derde prokureur bedank, regter is keelvol
Johann Maree: Derde prokureur bedank, regter is keelvol Die vermeende pedofiel en oud-polisieman Johann Maree se verhoor is weer vanoggend uitgestel na sy regsverteenwoordiger onttrek het. Maree, wat 75 klagtes in verband met die seksuele misbruik van jong seuns in die gesig staar, sukkel reeds ‘n geruime tyd om sy verhoor af te skop. Dit...
Joodse ANC-woordvoerder bedank uit party
Joodse ANC-woordvoerder bedank uit party Die ANC-Vroueliga se woordvoerder in Gauteng sê sy het uit die party bedank omdat daar nie plek is vir ‘n trotse Jood in die ANC nie. Gabriella Farber sê dit het gevolg ná verskeie mislukte pogings om partyleiers te vra om te verduidelik waarom die ANC nie Hamas se aanvalle...
Lavrov bedank Kim vir sy volgehoue ondersteuning
Lavrov bedank Kim vir sy volgehoue ondersteuning Die Russiese minister van buitelandse sake, Sergei Lavrov, het Noord-Korea bedank vir sy ondersteuning van Rusland se oorlogspogings in die Oekraïne en het Moskou se volledige ondersteuning en solidariteit vir die Noord-Koreaanse leier, Kim Jong-Un, belowe. Lavrov is in Pyongyang vir vergaderings wat beskou word as die voorbereiding vir ‘n besoek deur president Vladimir Putin,...
Bennett bedank VSA vir sy volgehoue ondersteuning van Israel
Bennett bedank VSA vir sy volgehoue ondersteuning van Israel Die voormalige eerste minister van Israel Naftali Bennett het die Biden-administrasie geloof vir sy bystand aan die land. Bennett het met Amerikaanse media gepraat en sê sy land se hoofdoel is om Hamas uit te wis. Dit is moontlik met ondersteuning vanuit die wêreld, maar veral...
Hoekom bedank so baie hoofde van staatsinstellings?
Hoekom bedank so baie hoofde van staatsinstellings? Die buurland se energieminister, Gwede Mantashe, sê ondersoek moet ingestel word na die talle bedankings deur uitvoerende hoofde van staatsbeheerde ondernemings. Transnet se hoof, Portia Derby en Transnet Freight Rail se hoof, Siza Mzimela, het albei onlangs binne ʼn week bedank. Eskom se raadsvoorsitter, Mpho Makwana, se bedanking is Maandagaand aangekondig. Mantashe sê dié saak sal bespreek word wanneer die kabinet vergader: Post navigation...