Tag: bedank

Home bedank
Transnet se uitvoerende hoof swig onder druk, bedank
Post

Transnet se uitvoerende hoof swig onder druk, bedank

Transnet se uitvoerende hoof swig onder druk, bedank Transnet se uitvoerende hoof, Portia Derby, het onder die druk geswig en bedank. Dit volg op ‘n jaar waarin sakelui en later georganiseerde arbeid aangedring het op haar vertrek terwyl die staat se logistieke instelling gesukkel het onder haar beheer. Derby is in Januarie 2020 aangestel, volgens...

Naspers se Van Dijk bedank
Post

Naspers se Van Dijk bedank

Naspers se Van Dijk bedank Naspers en Prosus het Bob van Dijk se bedanking as die uitvoerende hoof en van sy posisies in die raad van beide ondernemings aangekondig, wat onmiddellik van krag is. Die ondernemings sê in ‘n verklaring Van Dijk se bedanking was ‘n wedersydse ooreenkoms. Hy dien sedert 2014 as die uitvoerende...

Posbank voorsitter en verskeie raadslede bedank – Kosmos 94.1
Post

Posbank voorsitter en verskeie raadslede bedank – Kosmos 94.1

Posbank voorsitter en verskeie raadslede bedank Die voorsitter en verskeie nie-uitvoerende lede van die Posbank se raad van direkteure het hul onmiddellike bedankings aangekondig. Die voorsitter, Thabile Wonci, skryf dit toe aan eksterne inmenging, onbehoorlike druk, en invloed vanaf die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Mondli Gungubele. Wonci sê ondanks die vordering wat die...

Spaanse sokker-president weier om te bedank ná soen – Kosmos 94.1
Post

Spaanse sokker-president weier om te bedank ná soen – Kosmos 94.1

Spaanse sokker-president weier om te bedank ná soen Sokker: Die president van die Spaanse federasie, Luis Rubiales, weier om te bedank ná bewerings van seksuele wangedrag wat verband hou met ‘n voorval ná Spanje se Wêreldbeker-eindstrydsege vir vroue. Rubiales word daarvan beskuldig dat hy die Spaanse speler Jenni Hermosa op die mond gesoen het ná...

Waarnemende besturende direkteur van Namcor bedank – Kosmos 94.1
Post

Waarnemende besturende direkteur van Namcor bedank – Kosmos 94.1

Waarnemende besturende direkteur van Namcor bedank Namcor se uitvoerende hoof vir sake-strategie, Shiwana Ndeunyema, het as waarnemende besturende direkteur van die maatskappy bedank. Ndeunyema, wat die waarnemende rol in April teensinnig aanvaar het te midde van binnegevegte, het die direksie ingelig het dat hy sy opsies heroorweeg het en dus besluit het om as waarnemende...

Namibië bedank sy veldwagters – Kosmos 94.1
Post

Namibië bedank sy veldwagters – Kosmos 94.1

Namibië bedank sy veldwagters Vandag word Wêreld-veldwagtersdag herdenk. Volgens die Veldwagters-vereniging van Afrika het 71 veldwagters op die vasteland gedurende die afgelope jaar gesterf. Ten minste 633 Afrika-veldwagters is sedert 2011 vermoor. Altesaam 326 van hierdie veldwagters is deur burgermag-groepe en terroriste in gekoördineerde aanvalle of deur stropers vermoor terwyl hulle natuurlike hulpbronne probeer beskerm....

Bulle se Russell Winter bedank, gaan Japan toe – Kosmos 94.1
Post

Bulle se Russell Winter bedank, gaan Japan toe – Kosmos 94.1

Bulle se Russell Winter bedank, gaan Japan toe Die Bulle se voorspeler-afrigter, Russell Winter, is op pad ooste toe. Die unie het bevestig hy het bedank om by die Kubota Spears in Japan aan te sluit na drie-en-ʼn-half jaar in Pretoria. Die Bulle het die Curriebeker twee keer gewen en die Super Rugby Unlocked-kompetisie een...