Cyril loof speaker vir haar bedanking President Cyril Ramaphosa sê die voormalige speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula se besluit om te bedank moet geloof word. Sy het gister haar eerste verskyning in die Pretoria-landdroshof gemaak op 12 aanklagte van korrupsie en een van geldwassery. Sy is uit op borgtog van 50 000 Suid-Afrikaanse...
Tag: bedanking
DA verwelkom speaker se bedanking
DA verwelkom speaker se bedanking Die DA het die bedanking van die speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, verwelkom en sê dit is hoogtyd. Sy staan tereg op tot 12 aanklagte van korrupsie en omkopery wat spruit uit haar tyd as minister van Verdediging. Sy hou egter vol dat haar bedanking nie beteken sy...
Kenner sê oor Makwana van Eskom se bedanking
Kenner sê oor Makwana van Eskom se bedanking Die bedanking van die Eskom-raadsvoorsitter, Mpho Makwana, ontbloot die interne woelinge by die kragnutsmaatskappy en die leierskapsuitdagings wat die organisasie in die gesig staar. Makwana verlaat die sukkelende kragreus aan die einde van die maand en word deur Mteto Nyati vervang. Die energiekenner Chris Yelland sê hooggeplaaste...
DA verwelkom Transnet hoof se bedanking
DA verwelkom Transnet hoof se bedanking Die DA het die bedanking van die Portia Derby as die uitvoerende hoof van Transnet verwelkom. Die party het dit as die eerste groot stap beskryf om die lotgevalle van die sukkelende staatsonderneming om te draai en dit van die randjie van ineenstorting te red. Ghaleb Cachalia van die...