Namdia wil diamant-ooreenkoms weer beding, soek meer waardetoevoeging Namdia het ‘n rekorddividend van 300 miljoen Namibiese dollar vir die vorige boekjaar verklaar. Namdia se voorsitter, Bryan Eiseb, sê die bedrag verteenwoordig meer as net ‘n finansiële transaksie en is ook bewys van sy verbintenis tot die mense van Namibië. Hy sê dat Namdia in die...
December 28, 2024