Tag: bedreig

Home bedreig
Worshonde bedreig na Duitsland verbod op telery voorstel
Post

Worshonde bedreig na Duitsland verbod op telery voorstel

Worshonde bedreig na Duitsland verbod op telery voorstel Duitsland se geliefde worshond mag dalk bedreig wees. Die land se nasionale hondeklub oorweeg ‘n nuwe konsepwetsontwerp wat kyk na ‘n verbod op die teel van honde met skelet-afwykings. Die konsepwetsontwerp poog om bestaande wette oor sogenaamde “martel-telery” te versterk en kan die teel van rasse wat...

Zuma se planne vir oop stemstelsel bedreig demokrasie
Post

Zuma se planne vir oop stemstelsel bedreig demokrasie

Zuma se planne vir oop stemstelsel bedreig demokrasie Die politieke ontleder, professor Dirk Kotze, sê oudpresident Jacob Zuma se planne om die Grondwet te wysig om ʼn oop stemstelsel toe te laat, bedreig demokrasie. Zuma sê hy gaan die Grondwet en kieswette verander as sy uMkhonto we Sizwe-party die verkiesing op 29 Mei wen. Dit...

Islamitiese Staat bedreig Wes-Afrika – Kosmos 94.1
Post

Islamitiese Staat bedreig Wes-Afrika – Kosmos 94.1

Islamitiese Staat bedreig Wes-Afrika Die Islamitiese Staat-ekstremistiese groep hou ‘n toenemende bedreiging in te midde van politieke onstabiliteit in Wes-Afrika en die Sahel en blyk om op dreef te bly om aanvalle in die buiteland uit te voer. Dit is volgens die VN se hoof van teen-terrorisme. Vladimir Voronkov sê dat die situasie in Wes-Afrika...

Verouderende infrastruktuur, rommel bedreig Johannesburg se paaie
Post

Verouderende infrastruktuur, rommel bedreig Johannesburg se paaie

Verouderende infrastruktuur, rommel bedreig Johannesburg se paaie Die Johannesburgse Padagentskap sê verouderende infrastruktuur en rommel is groot struikelblokke in die stryd om padtoestande in die stad te verbeter. Die waarnemende uitvoerende hoof, Zweli Nyathi, sê verstopte dreins, stormwaterstelsels en brûe belemmer watervloei, en dit dra by tot die verval van paaie. Nyathi bevestig dat die...

Klimaatsverandering bedreig woude se vermoë om koolstof te berg
Post

Klimaatsverandering bedreig woude se vermoë om koolstof te berg

Klimaatsverandering bedreig woude se vermoë om koolstof te berg ‘n Nuwe ontleding van data van die VSA se wouddiens toon klimaatsverandering bedreig woude se vermoë om koolstof te berg, veral in die weste van Amerika. Stygende temperature, droogtes, bosbrande en siektes hou ‘n uitdaging in vir die kritieke rol wat woude speel in die regulering...

Klimaatsverandering bedreig wynproduksie – Kosmos 94.1
Post

Klimaatsverandering bedreig wynproduksie – Kosmos 94.1

Klimaatsverandering bedreig wynproduksie Wines of South Africa sê daar was in 2023 ‘n wêreldwye én plaaslike afname in wynproduksie wat aan die uitwerking van klimaatsverandering toegeskryf kan word. Volgens die kommunikasiebestuurder van die organisasie, Maryna Calow, was daar ‘n daling van 14 persent in Suid-Afrika se oeste. Calow sê die buurland se wynprodusente staar uitdagings...

Hoë rentekoerse ‘bedreig huiskopers’ – Kosmos 94.1
Post

Hoë rentekoerse ‘bedreig huiskopers’ – Kosmos 94.1

Hoë rentekoerse ‘bedreig huiskopers’ Groot Suid-Afrikaanse banke is bekommerd omdat hoё rentekoerse huiskopers bedreig. Volgens ABSA het die aantal transaksies vir residensiële eiendomme met 30 persent gedaal aangesien talle voornemende huiskopers dit moeilik vind om ʼn huislening te bekom. Daarbenewens het sommige huiseienaars van hulle eiendom ontslae geraak weens kwessies met bekostigbaarheid. ʼn Woordvoerder van...

Swaar reën, donderstorms ‘bedreig lewens’
Post

Swaar reën, donderstorms ‘bedreig lewens’

Swaar reën, donderstorms ‘bedreig lewens’ Die buurland se samewerkende regering-minister, Thembi Nkadimeng, maan gemeenskappe reg deur die land om versigtig en paraat te wees, te midde van swaar reën en donderstorms wat steeds sommige dele van die land bedreig en lewens in gevaar kan stel. Tien mense is in KwaZulu-Natal dood, 13 word vermis en...

Vragmotor-kapings bedreig bestuurders se lewens: Naretu
Post

Vragmotor-kapings bedreig bestuurders se lewens: Naretu

Vragmotor-kapings bedreig bestuurders se lewens: Naretu Die Namibië Rewolusionêre Vervoer-vakbond, of Naretu, vra dat vragmotor-vervoermaatskappye onmiddellik reddingsplanne in werking stel om hul bestuurders te beskerm. Dit volg op die nuus van toenemende vragmotor-kapings in Suid-Afrika, wat bestuurders se lewens in gevaar stel. Naretu se leier, Petersen Kambinda, sê hulle weet van ‘n hele aantal voorvalle...

Botswana-weermag ‘bedreig steeds Zambezi-inwoners’ – Kosmos 94.1
Post

Botswana-weermag ‘bedreig steeds Zambezi-inwoners’ – Kosmos 94.1

Botswana-weermag ‘bedreig steeds Zambezi-inwoners’ Namibië het die teenwoordigheid van verdedigings- en veiligheidspersoneel langs die grens in die Zambezi-streek vergroot nadat drie broers en hul Zambiese neef laat verlede jaar deur die Botswana-weermag doodgeskiet is. ’n Gesamentlike ondersoek na die moorde is deur die regerings van die buurlande van stapel gestuur en die bevindings daarvan moet...