Tag: bedreiging

Home bedreiging
‘Spioenasiewetsontwerp ongrondwetlik, bedreiging vir demokrasie’
Post

‘Spioenasiewetsontwerp ongrondwetlik, bedreiging vir demokrasie’

‘Spioenasiewetsontwerp ongrondwetlik, bedreiging vir demokrasie’ AfriForum is sterk gekant teen die Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette en veroordeel dit as ongrondwetlik en ‘n bedreiging vir demokratiese waardes. Die organisasie spreek diep kommer uit oor die risiko van onbeheerde toesigmagte en moontlike misbruik, en waarsku teen die moontlike inbreuk op vryheid en privaatheid. Jacques Broodryk van AfriForum...

Geen bedreiging vir Nigeriërs in SA nie
Post

Geen bedreiging vir Nigeriërs in SA nie

Geen bedreiging vir Nigeriërs in SA nie Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking sê die kennisgewing wat die Nigeriese Hoëkommissariaat in Pretoria uitgereik het, is betreurenswaardig. Die kommissariaat het gewaarsku teen wat hy beskryf as bedekte dreigemente teen Nigeriërs wat in Suid-Afrika woon. Dit is in aanloop tot dié twee nasies se halfeindwedstryd vandag...

Fop-taxi’s word daadwerklike bedreiging – Kosmos 94.1
Post

Fop-taxi’s word daadwerklike bedreiging – Kosmos 94.1

Fop-taxi’s word daadwerklike bedreiging Die Namibiese polisie op Oshakati sê die publiek moet versigtig wees vir mense wat hul voordoen as taxi-bestuurders. ‘n Student is deur ‘n taxi opgetel en na verskeie draaie gery is, het die bestuurder en drie mans haar gedwing om haar moeder te vra vir 2 000 Namibiese dollar se betaling...

Trump is grootste bedreiging vir demokrasie in geskiedenis van VSA
Post

Trump is grootste bedreiging vir demokrasie in geskiedenis van VSA

Trump is grootste bedreiging vir demokrasie in geskiedenis van VSA ‘n Voormalige werknemer in die Withuis tydens Donald Trump se administrasie, Cassidy Hutchinson, sê haar voormalige baas is die grootste bedreiging vir demokrasie in die geskiedenis van die VSA. Sy het met Jake Tapper van CNN gepraat en sê sou Trump ‘n tweede termyn kry,...

Covid hou steeds bedreiging vir werksplekke in – Kosmos 94.1
Post

Covid hou steeds bedreiging vir werksplekke in – Kosmos 94.1

Covid hou steeds bedreiging vir werksplekke in Die Nasionale Instituut vir Beroepsgesondheid in Suid-Afrika sê Covid-19 hou steeds werkplek-gevare in. Die instituut het op ‘n gesamentlike webinaar met die Nasionale Ekonomiese Ontwikkelings- en Arbeidsraad gesê die virus stel steeds baie werkers bloot aan verskeie risiko’s. Muzimkhulu Zungu van die instituut het die belangrikheid van deurlopende...