Owerhede in Nigerië kry N$500m terug in bedrogspul Nigeriese ondersoekers het meer as 500 miljoen Namibiese dollar teruggekry in ‘n korrupsie-ondersoek waarby ‘n geskorste regeringsminister en ander amptenare betrokke was. President Bola Ahmed Tinubu het die minister van Humanitêre Sake en Armoedeverligting, Betta Edu, in Januarie geskors ná bewerings oor openbare fondse wat na privaat...
Tag: bedrogspul
SAPD waarsku oor skoolmeisie bedrogspul by vulstasies
SAPD waarsku oor skoolmeisie bedrogspul by vulstasies Die Nasionale Kapingsvoorkomings-akademie in die buurland het motoriste gevra om bedrag te wees op ‘n skoolmeisie-bedrogspul by vulstasies. BusinessTech berig dit behels jong meisies in skooldrag wat motoriste vra om hulle selfone te gebruik en hulle dan vals beskuldig met die hulp van ‘n kamma-polisielid. Woordvoerder Richard Brussow...
Nog ‘n bedrogspul, die keer betaling om ‘n onderwyspos te bekom – Kosmos 94.1
Nog ‘n bedrogspul, die keer betaling om ‘n onderwyspos te bekom Namibia Fact Check sê ‘n boodskap wat op sosiale media gedeel is en wat ‘n betaling van 500 Namibiese dollar eis om ‘n onderwyspos te kry is deur ‘n bedrieër gestuur. Fact Check het die nommer bevestig. Die onderwyspos het in werklikheid bestaan en...
NaTIS sê bedrogspul is nie sy werknemers nie – Kosmos 94.1
NaTIS sê bedrogspul is nie sy werknemers nie Kosmos 94.1 verneem van verskeie luisteraars dat daar moontlike bedrog is by die NaTIS-kantoor in die hoofstad. ‘n Dag na leerlingbestuurders hul rybewys-toets gedruip het, word hulle gekontak deur iemand wat hom voordoen as ‘n NaTIS-werknemer wat dan aanbied om die toets as geslaag te registreer indien daar ‘n...
DRK-burgers betrek by bedrogspul in SA – Kosmos 94.1
DRK-burgers betrek by bedrogspul in SA Die Suid-Afrikaanse Bedrogvoorkomingsdiens waarsku landsburgers oor misdaadsindikate wat slagoffers met hallusinogene bedwelm in ‘n skelmspul met tradisionele genesers. Business Tech berig die swendelaars is op soek na mense met tradisionele oortuigings, met slagoffers wat hulle pensioene en spaargeld oorhandig omdat hulle oortuig word dit gaan in waarde verdubbel. Daar word...