Rosatom wil kernkrag-aanleg hier oprig, besit, bestuur en bedryf Rusland se kernreus Rosatom oorweeg dit om ‘n kernkrag-aanleg in Namibië op te rig. Rosatom is in die land deur sy Uranium One-filiaal wat uraan in die Stampriet-bekken wil ontgin. Die maatskappy se bestuurder vir Namibië Viktor Riedel sê hulle sal in gesprek met die regering...
Tag: bedryf
Johannesburg gaan Rea Vaya-busse kontantloos bedryf
Johannesburg gaan Rea Vaya-busse kontantloos bedryf Johannesburg se burgemeesterskomiteelid vir Vervoer, Kenny Kunene, het die instel van ‘n kontantlose stelsel op die Rea Vaya-busse aangekondig om te verhoed dat bestuurders pendelaar-betalings hanteer. Hy noem vorige ontwrigtings weens arbeids- en betalingsgeskille. Kunene beloof daar sal gevolge wees vir diegene wat verantwoordelik is vir finansiële uitdagings by...
‘Dit blyk of Blade ‘n misdaadsindikaat bedryf het’
‘Dit blyk of Blade ‘n misdaadsindikaat bedryf het’ Die South African Union of Students sê dit lyk asof die minister van Hoër Onderwys, Blade Nzimande ‘n misdadige sindikaat bedryf het, gelei deur die raadsvoorsitter van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente, Ernest Khoza. Dit volg ná die Organisasie teen Belastingmisbruik, Outa, vir Nzimande en Khoza...
Ondersteun die kreatiewe bedryf, vra parlementslid – Kosmos 94.1
Ondersteun die kreatiewe bedryf, vra parlementslid Henny Seibeb, parlementslid van die Landless People’s Movement (LPM), het vandag in die Nasionale Vergadering ‘n groter vlak van erkenning en respek vir die Namibiese kreatiewe bedryf bepleit. Seibeb het gesê die regering moet kyk hoe hy die sektor kan ondersteun, sodat dit ook ten volle tot die nasionale...