Massa-vrektes van bees boere se eie skuld Meer as 580 bees het tussen Junie en November verlede jaar in Zambezi gevrek en boere in die gebied was paniekering. Die landbouministerie het ingegryp en die oorsaak? Parasiete omdat die diere nie gespuit is nie, en algehele swak liggaamstoestand, met meer as 2,8 miljoen Namibiese dollar bestee....
Tag: bees
Angolese steel blykbaar Ohangwena se bees
Angolese steel blykbaar Ohangwena se bees Veediefstal bly steeds ‘n groot probleem in Namibië. Tussen Mei 2021 en April 2023 is 23 791 stuks vee in sewe streke gesteel, terwyl daar 201 vee in die Ohangwena-streek gesteel is. In Junie verlede jaar het die inspekteur-generaal van die Namibiese Polisie, luitenant-generaal Joseph Shikongo, met die Namibiese...
Bees attack wedding party in Rehoboth
A wedding reception was disrupted at Rehoboth over the weekend when an angry swarm of bees attacked the party. The incident left a number of guests, including the bride, in the hospital, while the groom was also not spared. It is believed that 10 wedding guests were admitted to St. Mary’s Hospital for multiple bee...
Bees- en skaapvleis uitvoere styg skerp
Bees- en skaapvleis uitvoere styg skerp Uitvoere van lewende beeste het in Oktober met 35,9 persent op ‘n jaargrondslag gedaal, terwyl beesvleis-uitvoere met 179,2 persent jaar-tot-jaar toegeneem het. Simonis Storm sê in sy jongste verslag dat die Europese Unie die hoof-bestemming was, gevolg deur Suid-Afrika en die Verenigde Koninkryk. Lewende-skaap uitvoere gedurende Oktober het 38...
Slagsyfers vir bees vertoon uiters goed in K3
Slagsyfers vir bees vertoon uiters goed in K3 Die jongste syfers van die Namibiese Vleisraad toon dat daar in die derde kwartaal ‘n toename van 102,65 persent in bees uitvoere aangeteken is. Net meer as 6 300 metrieke ton is verwerk. Dit is as gevolg van slagsyfers wat met 52 persent gestyg het teenoor dieselfde...