Unam befonds saad vir navorsing, skenking Die Universiteit van Namibië en sy filantropiese vennoot, die Universiteit van Namibië-stigting, het ‘n memorandum van ooreenkoms onderteken vir ‘n nuwe era van opvoedkundige ontwikkeling. Die samewerkingspoging word gerugsteun deur saadbefondsing van bykans 15 miljoen Namibiese dollar. Dit sal opvoedkundige inisiatiewe en fasiliteite oor die volgende 3 jaar bevorder....
Tag: befonds
Sudan-generaal sê Emirate befonds RSF
Sudan-generaal sê Emirate befonds RSF ‘n Sudanese generaal sê die Verenigde Arabiese Emirate stuur voorrade aan die Rapid Support Forces. Weermagleiers het voorheen net gesinspeel op inmenging van naamlose buurlande in die sewe maande oue oorlog, wat meer as 6 miljoen mense ontheem het. Generaal Yassir al-Atta sê hy het inligting van intelligensie, militêre intelligensie...
Duitsland befonds Lüderitz-ontwikkeling vir groenwaterstof-projek – Kosmos 94.1
Duitsland befonds Lüderitz-ontwikkeling vir groenwaterstof-projek Duitsland het sy befondsing van 1,1 miljard Namibiese dollar na Namibië uitgebrei om verskeie projekte in die land te finansier. Die bedrag sluit 100 miljoen dollar, sowat 5 miljoen euro in, om Lüderitz se ontwikkeling te ondersteun om die dorpsgrond uit te brei en gedienste erwe te verskaf. Welhencia Uiras,...
Afrika Ontwikkelingsbank befonds Rwandese waterprojek – Kosmos 94.1
Afrika Ontwikkelingsbank befonds Rwandese waterprojek Die Afrika Ontwikkelingsbank sê die waterprojek in Rwanda wat hy befonds het nou toegang tot verbeterde waterdienste verseker vir 500 000 mense in Kigali en die omliggende gebiede. Die Kigali Bulk Water Supply Project, wat in 2021 voltooi is, was die bank se eerste privaatsektor-onderneming in die land. Dit het...