Tag: begrawe

Home begrawe
Asiatiese olifante begrawe hul dooies, volgens ‘n nuwe studie
Post

Asiatiese olifante begrawe hul dooies, volgens ‘n nuwe studie

Asiatiese olifante begrawe hul dooies, volgens ‘n nuwe studie Navorsers in Indië het vir die eerste keer vasgestel dat Asiatiese olifante hul dooie kalwers begrawe. Vyf kalwers is gevind wat op hul rug begrawe is in dreinering-slote in teetuine in die noorde van Bengale. Terwyl dit bekend is dat Afrika-olifante dooie kalwers begrawe, is dit...

Navalny Vrydag in Moskou begrawe
Post

Navalny Vrydag in Moskou begrawe

Navalny Vrydag in Moskou begrawe Die wyle Russiese opposisieleier Alexei Navalny sal môre in Moskou ter ruste gelê word na sy dood in ‘n Arktiese tronk vroeër die maand. Sy liggaam is eers na agt dae aan sy naasbestaandes oorhandig, met nog geen sekerheid oor die oorsaak van sy dood nie. Navalny se woordvoerder, Kira...

Geingob word op 25 Februarie begrawe
Post

Geingob word op 25 Februarie begrawe

Geingob word op 25 Februarie begrawe Die inligting-ministerie se uitvoerende direkteur, Audrin Mathe, het ‘n opdatering gegee van die begrafnisreëlings vir president Hage Geingob. Die gedenkdiens sal op Saterdag, 24 Februarie gehou word, en hy sal op Sondag, 25 Februarie begrawe word. Die Sondag sal ‘n openbare vakansiedag wees, en dus ook Maandag, 26 Februarie....

Buthelezi word Vrydag begrawe – Kosmos 94.1
Post

Buthelezi word Vrydag begrawe – Kosmos 94.1

Buthelezi word Vrydag begrawe Die provinsiale regering in KwaZulu-Natal het aangekondig dat die begrafnisdiens van prins Mangosuthu Buthelezi Vrydag sal plaasvind. Die IVP-stigter is Saterdagoggend in die ouderdom van 95 by sy woning KwaPhindangene naby Ulundi dood. Premier Nomusa Dube-Ncube is deurlopend in gesprek met die Presidensie oor die begrafnisreëlings. Die provinsiale regering sê Buthelezi...

Kenia-slagoffers kan uiteindelik begrawe word – Kosmos 94.1
Post

Kenia-slagoffers kan uiteindelik begrawe word – Kosmos 94.1

Kenia-slagoffers kan uiteindelik begrawe word Families van die slagoffers van die kerkkultus-slagting in Kenia kan nou begin om hul geliefdes te begrawe ná maande van ondersoeke. Die kultusleier, pastoor Paul Mackenzie, en 37 ander mense bly in aanhouding, hoewel hulle nog nie aangekla is nie. Daar word geglo hulle het die volgelinge beveel om hulself...