Begrotingsrede: SA regering wil energiesektor hervorm Die buurland se finansminister Enoch Godongwana sê beurtkrag is ‘n kritieke saak wat alle Suid-Afrikaners raak, en ontwrig produksie, operasies en voortbestaan. Met die voorlê van die laaste begroting van die sesde administrasie, het hy gesê die hervorming van die energiesektor sal lei tot langtermyn energie-sekerheid. Hy sê die...
December 26, 2024