Tag: beheer

Home beheer
Cyril sê ANC sal misdaad onder beheer bring
Post

Cyril sê ANC sal misdaad onder beheer bring

Cyril sê ANC sal misdaad onder beheer bring Die president van die ANC, Cyril Ramaphosa sê hy is vol vertroue die buurland se regering sal misdaad onder beheer bring. Moorde het in die derde kwartaal van die 2023/2024-boekjaar het met 2,1 persent toegeneem. Dit is ‘n styging van 155 moorde in vergeleke met die derde...

Du Toitskloof-brand onder beheer – Kosmos 94.1
Post

Du Toitskloof-brand onder beheer – Kosmos 94.1

Du Toitskloof-brand onder beheer Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit het bevestig die brand in Du Toitskloof is suksesvol onder beheer gebring. Die brand het aanvanklik drie aktiewe brandlyne gehad. Die woordvoerder van die munisipaliteit, Anesca Roodt, sê die lyne reeds geblus. Post navigation Source link

Kaderontplooiing beheer senior aanstellings in SA staatsinstellings
Post

Kaderontplooiing beheer senior aanstellings in SA staatsinstellings

Kaderontplooiing beheer senior aanstellings in SA staatsinstellings Die DA se nasionale woordvoerder vir Staatsdiens en Administrasie, Leon Schreiber, het die uitwerking van die ANC se kaderontplooiingsbeleid onthul. Dit sluit in, die ANC beheer die vraag- en aanbod kant van senior administratiewe rolle in verskeie rade, staatsondernemings en onafhanklike staatsinstellings. Die dokument, van 1 300 bladsye,...

Brand by Matroosberg steeds buite beheer
Post

Brand by Matroosberg steeds buite beheer

Brand by Matroosberg steeds buite beheer Die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit sê die brande by Brandvlei en Bainskloof is in bedwang gebring, terwyl die brandlyn in die Matroosberg nog buite beheer woed. Die Brandvlei-brand het gisteraand vinnig versprei en die terrein van die Brandvlei-gevangenis bereik. Die woordvoerder van die munisipaliteit, Anesca Roodt, sê ‘n klein sink-stoorplek...

Wynland-brande onder beheer, na 10 dae
Post

Wynland-brande onder beheer, na 10 dae

Wynland-brande onder beheer, na 10 dae Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit se Branddienste en helpers het beduidende vordering gemaak en alle brandlyne is nou onder beheer. Spanne bly bedag vir moontlike opvlammings in die warm weer, en gaan voort om op te ruim. ‘n Woordvoerder, Anesca Roodt, skryf die welslae toe aan samewerking wat die deurslag gegee...

Wynland-brande steeds buite beheer – Kosmos 94.1
Post

Wynland-brande steeds buite beheer – Kosmos 94.1

Wynland-brande steeds buite beheer Die brande in die Breedevallei en Witzenberg, in die Kaapse Wynland-distrik, woed steeds buite beheer. Koeler nagtemperature en windlose toestande het egter bygedra tot beter uitkomste vir albei brande. Jo-Anne Otto van die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit sê die warm, droë weer in kombinasie met maklik ontvlambare materiaal soos verouderde fynbos, uitheemse...

Wynland-brande woed buite beheer – Kosmos 94.1
Post

Wynland-brande woed buite beheer – Kosmos 94.1

Wynland-brande woed buite beheer Die Kaapse Wynlanddistrik-munisipaliteit se brandweerdiens berig die brande in die Breedevallei- en Witzenberggebiede woed steeds buite beheer. Die woordvoerder Jo-Anne Otto skryf die opvlamming toe aan ‘n sterk noordwestewind. Dit het die vlamme aangeblaas in Bainskloof en Fairy Glen, wat die brande wat voorheen onder beheer was weer laat opvlam het....

Goeie plaaslike beheer oor diesel kwaliteit
Post

Goeie plaaslike beheer oor diesel kwaliteit

Goeie plaaslike beheer oor diesel kwaliteit Reaksie word ontvang op berigte dat vulstasies in Suid-Afrika diesel gemeng met lampolie verkoop. Die buurland se departement van energie sê 70 vulstasies in Suid-Afrika word ondersoek omdat hulle die diesel smous. Plaaslik bestaan hierdie uitdaging nie, behalwe as jy gesmokkelde Angolese brandstof koop. Abednego Ekandjo, petroleum-ekonoom by die...

Witvlei se tenkerwa-brand onder beheer
Post

Witvlei se tenkerwa-brand onder beheer

Witvlei se tenkerwa-brand onder beheer Die tenkerwa is uitgebrand en terwyl daar nie meer ‘n risiko is vir ‘n ontploffing nie, is daar diesel gestort op die toneel waar die tenkerwa vanoggend aan die brand geslaan het, ongeveer 10 kilometer net oos van Witvlei. Die gras is kort en het gelukkig ook nie gebrand nie....