Tag: beheer

Home beheer
Simonstad-brand uiteindelik onder beheer – Kosmos 94.1
Post

Simonstad-brand uiteindelik onder beheer – Kosmos 94.1

Simonstad-brand uiteindelik onder beheer Die Stad Kaapstad sê die meeste van die brande by Simonstad is geblus maar brandbestryders bly op die toneel omdat dit weer kan opvlam. Brandbestryders het uiteindelik daarin geslaag om die brand, wat Dinsdag begin het, onder beheer te kry. Inwoners van Simonstad en Glencairn het toestemming gekry om huiswaarts te...

Simonstad brand steeds, maar daar’s meer beheer
Post

Simonstad brand steeds, maar daar’s meer beheer

Simonstad brand steeds, maar daar’s meer beheer Die Stad Kaapstad sê sy brandbestryders voer steeds ʼn stryd teen die brand wat Dinsdag teen die berg by Simonstad ontstaan het. Brandbestryding by Miller’s Point en Castle Rock duur voort. Die woordvoerder vir die stad se brand-en-reddingsdiens, Jermaine Carelse, sê talle hulpbronne is langs sekere paaie geplaas...

Celine Dion verloor beheer oor haar spiere
Post

Celine Dion verloor beheer oor haar spiere

Celine Dion verloor beheer oor haar spiere Die Kanadese sangeres Celine Dion se toestand het volgens berigte verder verswak. Sy het in Desember verlede jaar bekend gemaak dat sy aan Moersch-Woltman-sindroom ly. Die toestand het kenmerk van ‘n outo-immuunsikete en simptome sluit onder meer in spierspasmas in. Sy het destyds gesê dit raak ook haar...

Jode soek beheer oor Al-Aqsa-moskee
Post

Jode soek beheer oor Al-Aqsa-moskee

Jode soek beheer oor Al-Aqsa-moskee Die Suid-Afrikaanse regering sê hy het met kommer kennis geneem van die Israeliese polisie se besluit om dié week se beplande opmars van ultra-nasionalistiese organisasies en ander groepe in die Jerusalem se Ou Stad en die Islamitiese gebied goed te keur. Die betogers beplan om te eis vir die herinstelling...

‘Opstand’ in Sierra Leone “onder beheer”
Post

‘Opstand’ in Sierra Leone “onder beheer”

‘Opstand’ in Sierra Leone “onder beheer” Sierra Leone-president Julius Maada Bio sê die meeste van die leiers van ‘n aanval op militêre barakke in die hoofstad Freetown vroeër Sondag is gearresteer. Bio voeg by dat veiligheidsoperasies en ‘n ondersoek aan die gang is om verantwoordelike partye te identifiseer. Die regering het vroeër gesê veiligheidsmagte het...

Lesufi kan nie bendegeweld hanteer of beheer nie
Post

Lesufi kan nie bendegeweld hanteer of beheer nie

Lesufi kan nie bendegeweld hanteer of beheer nie Die DA in Gauteng sê nie premier Panyaza Lesufi of sy sogenaamde misdaadbestryders het die vermoë of toewyding om bendegeweld by die horings te pak nie. In die jongste voorval is ʼn vermeende leier van die berugte Varadas-bende in Westbury buite ʼn gimnasium aan die Wes-Rand, vermoedelik...

Wettige vuurwapens ‘moet strenger beheer word’
Post

Wettige vuurwapens ‘moet strenger beheer word’

Wettige vuurwapens ‘moet strenger beheer word’ Gun Free SA dring by die regering aan op die instelling van strenger beheer oor wettige vuurwapens, en wys hulle uit as die primêre bron van onwettige gewere. Die oproep kom in reaksie op die polisie-minister Bheki Cele se aankondiging van die kwartaallikse misdaadstatistiek, wat onthul het 34 mense...

Bom dreigement by Swakopskool onder beheer
Post

Bom dreigement by Swakopskool onder beheer

Bom dreigement by Swakopskool onder beheer Die Erongo-polisie het bevestig dat daar wel ‘n bom dreigement by Pro-Ed Akademie op Swakopmund was. Volgens inspekteur Ileni Shapumba is lede ontplooi. Daar is tans geen berig wat enige bom of gevaar nie en die situasie is onder beheer. Die skool het te kenne gegee dat hy per...

Hamas moenie Gaza beheer: Blinken
Post

Hamas moenie Gaza beheer: Blinken

Hamas moenie Gaza beheer: Blinken Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Antony Blinken, sê Gaza kan nie langer deur Hamas beheer word nie, aangesien dit  tot ‘n herhaling sal lei van die 7 Oktober-aanval in Israel. Hy het aan die einde van ‘n G-7-vergadering van ministers van Buitelandse Sake by die Withuis gepraat. Sommige Israeliese...

Zim kry nie cholera onder beheer nie
Post

Zim kry nie cholera onder beheer nie

Zim kry nie cholera onder beheer nie Zimbabwe beleef weer ‘n toename in cholera-gevalle, met meer as 6 000 aangeteken asook 44 bevestigde sterftes. Die groot aantal gevalle het kommer laat ontstaan oor ‘n herhaling van die verwoestende 2008 cholera-uitbreking. Setfree Mafukidze, ‘n kommentator van die Health Factor in Zimbabwe, het aan Kosmos 94.1 Nuus...